Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
NUUTSTE NUUS
Verklarings

TLU SA bied hulp in brandgeteisterde gebiede

Die regering is weereens besig om landbou te faal deur die Vrystaatse en Noord-Kaapse brande – waar weiding, diere en opstalle vernietig is – nie tot ‘n ramp te verklaar nie. Die parlement se Portefeuljekomitee vir Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het reeds gister ‘n versoek gerig aan minister Thoko Didiza om die gebiede in

LEES MEER

Plaaslike Nuus

Noord Streek Nuus

Landbou toestande is in sekere gebiede baie swak met plekke wat vyf jaar gelede normale reënval gehad het. Meeste van ons lede het dit deur die winter gemaak en ons begin nou kort-kort opkyk in die rigting waar die reën moet kom. In Noordstreek is ons landelike veiligheidstrukture so georganiseer dat ons sonder enige probleme

LEES MEER

Artikels & Navorsing

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP- 19

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Die opname is gedoen onder alle landbou besighede wat vir BTW geregistreer is. Daar is 6937 geregistreerde plase in die Wes-Kaap provinsie. Dit is 17% van die nasionale totaal. Die totale landbougrond

LEES MEER

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons