TLU SA Gebou
TLU SA is gehuisves in die TLU SA Gebou in Jameslaan 194, Silverton, Pretoria.
Die maatskappy wat die gebou besit, bestaan uit lede van TLU SA.
Benewens die kantore wat deur TLU SA selfs gebruik word op die eerste vloer, word die ander kantore verhuur.
Die Org Wenhold-konferensiesaal is al bekend vir die talle TLU SA-funksies wat daar aangebied is. Maar ook talle buite instansies, maak graag van die netjiese konferensiefasiliteite gebruik, wanneer dit nie deur TLU SA selfs gebruik word nie. Die netjiese konferennsiesaal kan sowat 120 mense huisves, en kan gehuur word teen billike tariewe. 'n Kombuis is ook beskikbaar.
Vir nadere besonderhede oor die huur van die konferensiesaal, kan navrae gerig word aan:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel Hannelie by (012) 804-8031.

![]() |
![]() |
![]() |
![]() |