Visie en Missie
MISSIE
TLU SA [wil nou in die toekoms in ‘n beter posisie as sy mededingers wees] vervul die verwagtinge van sy lede en potensiёle lede deur dit:
. te verstaan en te antisipeer
. te modelleer
. te lei, en
. te verteenwoordig
Om sodoende ‘n oorlewings- en uitbou-bestel vir sy landbougemeenskap te skep/daar te stel.
VISIE
TLU SA is ‘n organisasie wat
hom beywer om die lid se
belange positief te rig op sy totale lewenstog.