Landbokorrels Boeredag 2011
Die Radio Pretoria / TLU SA se jaarlikse Landboukorrels Boeredag vind op 29 Oktober 2011 plaas in die saal van die Cullinan Boere Unie, by die ligging
S 25° 39’ 50.5”
O 028° 33’ 41,0”
Op 28 Oktober is daar lesings oor groenteverbouing in tonnels.


