TLU SA Gebou

TLU SA is gehuisves in die TLU SA Gebou in Jameslaan 194, Silverton, Pretoria.

Die maatskappy wat die gebou besit, bestaan uit lede van TLU SA.

Benewens die kantore wat deur TLU SA selfs gebruik word op die eerste vloer, word die ander kantore verhuur.

Die Org Wenhold-konferensiesaal is al bekend vir die talle TLU SA-funksies wat daar aangebied is.  Maar ook talle buite instansies, maak graag van die netjiese konferensiefasiliteite gebruik, wanneer dit nie deur TLU SA selfs gebruik word nie.  Die netjiese konferennsiesaal kan sowat 120 mense huisves, en kan gehuur word teen billike tariewe.  'n Kombuis is ook beskikbaar.

Vir nadere besonderhede oor die huur van die konferensiesaal, kan navrae gerig word aan:
This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
of skakel Hannelie by (012) 804-8031.
gebou1
gebou2
gebou3
gebou4

Petition

I hereby wish to raise my voice in petition to farm murders in South Africa and demand government to take action.

Search