Home

Neem deel aan gesprek PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Maandag, 22 Februarie 2010 16:26

Die Forum op hierdie webwerf, is nou in volle bedryf.  Alle elektroniese haakplekke en groeipyne is nou hopenlik uitgestryk, wat beteken dat die gesprekvoering op die Forum kan begin.

Enkele onderwerpe word reeds daar aangespreek, en reaksie en gesprek daaroor word verwelkom.  Enige ander sake wat bespreking verlang, kan daar geopper word, en kundiges kan selfs landbou vrae help oplos.

Onder die Hoof Kieslys hier langsaan, kan die Forum-skakel gekies word.  Dit is egter belangrik om net te registreer, verkieslik onder u werklike eie naam.

Lekker gesels!

 

Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.