|
TLU SA het drie kategorieë lidmaatskap:
Kategorie A is vir voltydse of kommersiële boere
Kategorie B is vir deeltydse boere, of kleinhoewe-eienaars, of enige ander persoon wat hom/haarself met TLU SA kan identifiseer en daarom 'n lid wil word
Kategorie C is vir die eggenotes van opbetaalde A en B-lede, en is 'n gratis kategorie.
Die onderskeie ledevorms kan by onderstaande skakels afgelaai word.
Indien u probleme sou ondervind om die vorms af te laai, kan die vorms ook elektronies aangevra word by
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
of
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
of skakel Ute by (012) 804-8031.
Hieronder skakels na die lidmaatskap vorms:
- Aansoekvorm-Kat A 2009-2010
- Aansoekvorm-Kat B 2009-2010
- Aansoekvorm-Kat C 2008-2009
|