Home

Voedselsekerheid PDF Afdruk E-pos
Geskryf deur Administrator   
Maandag, 01 September 2008 23:59
Voedselsekerheid is ’n kritieke element van enige staat se strategiese profiel. Suid-Afrika is in die bevoorregte posisie om tot nou in die binnelandse behoefte te voorsien en waardevolle buitelandse valuta te verdien. Hierdie toedrag van sake is egter in gedrang nav vele faktore soos veiligheid, politieke ingryping mbt privaatbesit en oneweredige internasionale kompetisie.

Die versekering van voedselsekuriteit bly ’n primêre verantwoordelikheid van die owerheid en TLU SA eis dat dit gehandhaaf word.
LAST_UPDATED2
 

Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.