Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Artikels en Navorsing
TLU SA President ken nie van moedverloor se vlakte Maandag | 11 Julie | 2022

Moed opgee of hoop verloor mag nie deel van die Suid-Afrikaanse boer se DNS wees nie. Dít is duidelik na net ’n paar oomblikke in gesprek met Henry Geldenhuys, TLU SA se president. “Ondanks al die uitdagings wat boere in die gesig staar op ’n daaglikse basis doen ek ’n beroep op elke boer in

LEES MEER

Die implikasies van die regering se Meesterplan vir Landbou, die AAMP Woensdag | 25 Mei | 2022

Bennie van Zyl, Hoofbestuurder TLU SA het onlangs op Overvaal Stereo gesels oor die implikasies van die regering se Meesterplan vir Landbou, die AAMP.

Kan SA landbou die ANC se beleid oorleef? Vrydag | 22 April | 2022

Die belangrike punt wanneer hierdie vraag beantwoord moet word, is wat is die beskouing van alle rolspelers oor landbou in Suid-Afrika. Ongeveer 68% van ons land se inwoners is verstedelik. Met alle faktore inaggenome en as vergelyk word met ander voedselproduserende lande, word Suid-Afrika as ’n marginale landbou land beskou. Om dan steeds voldoende gesonde

LEES MEER

TLU SA benut Schilling se ervaring met nuwe rol Donderdag | 21 April | 2022

Met sowat 40 jaar se ervaring in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en ’n intense behoefte om Suid-Afrikaners tot diens te wees, het TLU SA besluit om Ronnie Schilling, Streekbestuurder: Oos en Natal, in te span om lede met hoë profiel sake waar daar om een van of ander rede geen vordering gemaak word nie, by te

LEES MEER

Landbou-sukses se pad Dinsdag | 29 Maart | 2022

Bennie van Zyl, TLU SA Hoofbestuurder Suksesvolle landbou is waar ’n boer ’n verskeidenheid aspekte suksesvol by mekaar moet bring en winsgewend bedryf ten einde volhoubaarheid te verseker. Die produksieproses behels tradisioneel om die vier produksiefaktore – ondernemer, grondstowwe, kapitaal, arbeid – bymekaar te bring en te bestuur tot sukses naamlik om wins te kan

LEES MEER

Jongboere broodnodig vir Suid-Afrikaanse landbou Vrydag | 18 Maart | 2022

Nog nooit vantevore was dit so duidelik soos nou nie dat Suid-Afrika jongboere broodnodig het vir vooruitgang. “Suid-Afrika kan nie sonder jongboere voorbestaan nie, daar is geen manier nie,” het Henna du Plessis, TLU SA Jongboer-komitee voorsitter, met oortuiging gesê. “Landbou het die afgelope paar jaar – ten spyte van alles – gegroei en dit

LEES MEER

TLU SA se Jongboer-kompetisie waardevol Dinsdag | 15 Maart | 2022

Suid-Afrika se jongboere moet die geleentheid om vir die TLU SA Jongboer van die Jaar-kompetisie in te skryf, met albei hande aangryp. Dié aanmoediging kom van TLU SA se 2021 Jongboer van die Jaar, Dawid Brits. “Ek sien dié kompetisie as aanmoediging en motivering vir jongboere. Daar is nie baie sulke geleenthede nie. Dit is

LEES MEER

Chris van Zyl praat veiligheid Woensdag | 02 Maart | 2022

Een plaasmoord per week. ’n Plaasaanval elke dag. Dít is volgens misdaadsyfers die onaanvaarbare stand van plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika. “Dit is onaanvaarbaar hoog. Gauteng is loshande eerste, gevolg deur Mpumalanga, Noordwes en dan die Vrystaat en Limpopo. Maak nie saak hoe jy na die huidige stand van sake kyk nie… dit is totaal

LEES MEER

Landelike veiligheid se uitdagings Woensdag | 02 Maart | 2022

Die huidige stand van sake in Suid-Afrika beteken dat boere tot ’n groot mate vir hul eie veiligheid verantwoordelik is. TLU SA het dit ten doel om boere veilig op hul plase te hou en daarom is dit vir ons belangrik om te help soos en waar ons kan. Misdaadsyfers wys daar is gemiddeld elke

LEES MEER

TLU SA groet en verwelkom Maandag | 28 Februarie | 2022

Ná byna twee dekades in die diens van TLU SA en voor dit 36 jaar se diens in die Suid-Afrikaanse Weermag, het gen. maj. Chris van Zyl besluit dit is tyd om die diens aan Suid-Afrika aan die volgende geslag te oorhandig. “Dit was ’n besonderse blootstelling wat nie vir almal beskore is nie,” het

LEES MEER

Sluit aan
POPI
Nuusbriewe
Checkboxes
Kontak Ons

Warning: call_user_func_array() expects parameter 1 to be a valid callback, function 'frm_disable_honeypot' not found or invalid function name in /home/tlucosfk/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php on line 309

sluit aan

Sluit aan
POPI

Kry ons nuusbrief

Nuusbriewe
Checkboxes

Stuur vir ons 'n boodskap

Kontak Ons

Warning: call_user_func_array() expects parameter 1 to be a valid callback, function 'frm_disable_honeypot' not found or invalid function name in /home/tlucosfk/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php on line 309