Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Artikels en Navorsing
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 5 Vrydag | 05 Junie | 2020

Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Ons begin nou kyk na die verskillende gewasse en waar dit verbou word. Ons fokus eers op die hoeveelhede wat in Suid-Afrika geproduseer word.

Privaatbesitreg en welvaart Donderdag | 04 Junie | 2020

Deur: Bennie van Zyl, Hoofbestuurder TLU SA   Armoede en werkloosheid teenoor welvaart en geleenthede is deesdae dikwels die onderwerp van gesprekke onder Suid-Afrikaners. Die drie-party alliansie poog om ‘n nuwe samelewingsorde ten opsigte van grondbesit te skep deur die land se geskiedenisfeite te manipuleer. Volgens die regering se geskiedenis het witmense die grond van

LEES MEER

Plaasaanvalle is ’n werklikheid, berei jouself goed voor. Donderdag | 04 Junie | 2020

“THE KILLING of farmers and farmworkers is deplorable and must be frowned upon at all times.” – Regter in die Noord-Kaapse Hooggeregshof Die statistieke rakende plaasaanvalle in Suid-Afrika is skokkend. Baie min tot geen samewerking word ontvang vanaf die Regering en die SAPD om die misdade op plase te bekamp nie. Die meeste gemeenskappe het

LEES MEER

TLU SA INSIDENTE REGISTER | MEI 2020 Donderdag | 28 Mei | 2020

Hierdie opsomming verteenwoordig insidente wat ingevolge die definisie van ‘n plaasaanval aan TLU SA gerapporteer en in die register opgeneem is. Insette kan gerapporteer word aan asseien@tlu.co.za of per whatsapp aan 078 614 7098

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 4 Donderdag | 28 Mei | 2020

Provinsies se bydrae tot die Landbou. Statistiek Suid-Afrika het onlangs die resultate van hulle 2017 Landbou opname bekend gemaak. Dit vertel nogal ‘n interessante storie oor landbou in Suid-Afrika. Ons kyk hierdie week na die BYDRAES van die VERSKILLENDE PROVINSIES t.o.v. aantal plase, inkomste en werk skepping.

Paraatheid gedurende die inperkingsperiode Maandag | 25 Mei | 2020

Deur: Genl.maj. Chris van Zyl (aft), Adjunk Hoofbestuurder TLU SA   Wêreldwyd (met enkele uitsonderings) beleef mense die vreemde ervaring van inperking en – sosiaal- en ekonomies gesproke – isolasie. Benewens die impak van gedwonge afsondering en eensaamheid, hang die risiko van ‘n onsigbare bedreiging in die vorm van ‘n virus wat ‘n wêreldwye impak

LEES MEER

LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 3 Dinsdag | 12 Mei | 2020
LANDBOU IN ‘N OOGKNIP – 2 Woensdag | 06 Mei | 2020
TLU SA lewer kommentaar op Inperkingsregulasies Vlak 4 Woensdag | 29 April | 2020

Suid-Afrika het reeds by die punt gekom dat dit nie net maar deure kan oopmaak en aangaan met besigheid soos voorheen nie. Die verlies aan kleiner besighede en werksverliese is onmeetbaar groot. Die ekonomie is afhanklik van vraag en aanbod in elke ekonomiese sektor. ‘n Groot deel van ons samelewing se omstandighede is van so

LEES MEER

Landbou in ‘n oogknip – 1 Woensdag | 29 April | 2020

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons