Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
Landbouspore
Landbouspore – TLU SA in gesprek met Erika Helm Maandag | 14 Junie | 2021

Vandeesmaand fokus TLU SA op kwessies rondom plaaslike regering en dis veral grondbelasting wat onder die loep kom. Landbouspore – TLU SA in gesprek met Erika Helm, TLU SA Plaaslike Regering Komitee. Landbouspore word aangebied in samewerking met: @Boermedia en Edge Communications https://www.youtube.com/watch?v=DNrMog2bjak

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Jannie Roux, die voorsitter van TLU SA se Noord-Kaapstreek. Maandag | 07 Junie | 2021

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Jannie Roux, die voorsitter van TLU SA se Noord-Kaapstreek. Landbouspore word aangebied in samewerking met: @Boermedia en Edge Communications https://www.youtube.com/watch?v=ky0de-9ZLsQ

TLU SA praat met Petrus Sitho – aktivis teen plaasmoorde Dinsdag | 11 Mei | 2021

TLU SA praat met Petrus Sitho – aktivis teen plaasmoorde. Landbouspore word aangebied in samewerking met: @Boermedia en Edge Communications https://www.youtube.com/watch?v=R2AzQOLFzvY

TLU SA in gesprek met ‘n Ma en Boervrou – Gelukkige Moedersdag Dinsdag | 11 Mei | 2021

Azelle Uys boer met skape en is self ook ‘n Ma. Sy verduidelik hoe belangrik dit is om jou prioriteite reg te het. Landbouspore word aangebied in samewerking met: @Boermedia en Edge Communications

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Henna du Plessis – Jongboer Voorsitter Dinsdag | 11 Mei | 2021

TLU SA se boere onder 35 is die toekoms van landbou in die land. Hulle is bekommerd maar innoverend, onervare maar opgewonde en ons gesels met die voorsitter van die Jongboerkomitee, Henna du Plessis oor die planne wat hulle het. https://www.youtube.com/watch?v=4wsplHdTQBw

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Chris van Beljon van Boere Droogtehulp SA & Bring Hoop. Maandag | 26 April | 2021

Landbouspore het einde April met Chris van Beljon gesels oor die Bring Hoop projek en die Boere Droogtehulp projek waarby hy betrokke is. https://www.youtube.com/watch?v=bZNQW1HuncU

Landbouspore: TLU SA in gesprek met Henk van de Graaf – TLU SA Streeksvoorsitter van die NOORDSTREEK Dinsdag | 30 Maart | 2021

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Henri Combrink oor die Goliat van Gat Pampoenfeeshttps://www.youtube.com/watch?v=qiZm11fcPBI

Landbouspore: TLU SA in gesprek met John Rankin – TLU SA Streeksvoorsitter van Noordwes Dinsdag | 16 Maart | 2021

Landbouspore: TLU SA in gesprek met John Rankin – TLU SA Streeksvoorsitter van Noordweshttps://www.youtube.com/watch?v=3Na2TPCPINg

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Henri Combrink oor die Goliat van Gat Pampoenfees Vrydag | 12 Maart | 2021

Landbouspore – TLU SA in gesprek met Henri Combrink oor die Goliat van Gat Pampoenfeeshttps://www.youtube.com/watch?v=HufE_6fZnXQ

Landbouspore – Rare verskynsel – Koei kalf ‘n drieling Donderdag | 04 Maart | 2021

In hierdie Landbouspore episode is TLU SA is gesprek met ‘n lid wie se koei 3 verskalwers opgelewer het. Martiens Christie en sy kleindogter Lisa Christie is die gelukkige eienaars van die koei en kalfies. Al drie kalwers sowel as die koei is gesond sonder enige probleme.