{"id":319,"date":"2012-06-06T15:54:11","date_gmt":"2012-06-06T15:54:11","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2012\/06\/06\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/"},"modified":"2012-06-06T15:54:11","modified_gmt":"2012-06-06T15:54:11","slug":"tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/","title":{"rendered":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig"},"content":{"rendered":"<p>Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al elf landstale hieroor swyg. Volgens TLU SA laat dit die indruk dat die regering hierdie uitsprake en uiteindelike aksies ondersteun.<\/p>\n<p>TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, s\u00ea dit word duidelik dat die ANC en sy president, die Jeugliga gebruik om sy Nasionaal Demokratiese Revolusie (NDR) namens hom te bevorder en uit te voer. \u201cDit laat onwillekeurig die vraag ontstaan of die staat en sy polisiemag, die uiteindelike wil sal openbaar om boere te beskerm teen moontlike plaasbesetting, intimidasie en selfs lewensverlies aan boerekant, omdat dit die NDR sal frustreer\u201d, s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p>Mnr. Meintjes het die ANC en sy Jeugliga beskuldig van flagrante rassisme met hulle uitsprake oor plaasbesettings. \u201cDit is opmerklik dat hierdie soort rassisme telkens gebruik word om die ANC popul\u00ear te hou by sy ondersteuners en dit lyk of dit selfs \u2019n noodsaaklike voedingsbron is vir sy voortbestaan en oorlewing.\u201d<\/p>\n<p>Die vraag wat nou ontstaan, is of dit nog enigsins sinvol is om ter wille van landbou se ontwikkeling, hoegenaamd betrokke te bly by regeringsaksies en regeringsforums ten einde landbou in Suid-Afrika te verbeter. \u201cOns begin die indruk kry dat ons daarbinne bedrieg word met mooipraatjies aan die een kant, maar buite daardie aksies en forums word ons gedreig en ge\u00efntimideer sonder dat die regering, wat binne die forums mooi broodjies bak, hierdie radikale en intimiderende uitsprake repudieer of daadkragtige aksies daarteen neem. Ons kan nie in so \u2019n verhouding voortgaan nie, en TLU SA sal baie spoedig oor sy posisie hieromtrent besin,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p>\u201cIntussen is ons net so bekommerd oor die stilswye in die bre\u00ebr landbou-omgewing oor hierdie dreigemente en intimidasie. Dit word nou dringend dat daar oor hierdie saak sterk gesamentlike standpunt ingeneem word en daarom doen TLU SA \u2019n beroep op elkeen wat \u2019n belegging of belang in landbou het, om hulle stem dik te maak teen hierdie dreigende optrede op die Zimbabwe-model\u201d, s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p>\u201cOok die verbruiker sal moet opstaan. Indien die situasie ontstaan dat boere gedwing word om hulle eiendom te verdedig, gaan dit noodwendig daartoe lei dat boerderybedrywighede daaronder ly, en \u2019n wesenlike gevaar van le\u00eb winkelrakke, soos in Zimbabwe, sal dan ontstaan.\u201d<\/p>\n<p>Indien enige plaasbesetting sou voorkom, of selfs net dreigemente daartoe, word grondbesitters gevra om onverwyld kontak met TLU SA te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[20],"tags":[],"class_list":["post-319","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2012-06-06T15:54:11+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2012-06-06T15:54:11+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#blogposting\",\"name\":\"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA\",\"headline\":\"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2012-06-06T15:54:11+02:00\",\"dateModified\":\"2012-06-06T15:54:11+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Nuus\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Afrikaans\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Nuus\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#listItem\",\"name\":\"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#listItem\",\"position\":4,\"name\":\"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Nuus\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/\",\"name\":\"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA\",\"description\":\"Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2012-06-06T15:54:11+02:00\",\"dateModified\":\"2012-06-06T15:54:11+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA","description":"Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#blogposting","name":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA","headline":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2012-06-06T15:54:11+02:00","dateModified":"2012-06-06T15:54:11+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#webpage"},"articleSection":"Nuus"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","position":2,"name":"Afrikaans","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","name":"Nuus"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#listItem","name":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#listItem","position":4,"name":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","name":"Nuus"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/","name":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA","description":"Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2012-06-06T15:54:11+02:00","dateModified":"2012-06-06T15:54:11+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA","og:description":"Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/","article:published_time":"2012-06-06T15:54:11+00:00","article:modified_time":"2012-06-06T15:54:11+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig - TLU SA","twitter:description":"Die dreigement deur die ANC-Jeugliga dat hulle plase wil beset en blanke boere se veiligheid in gedrang wil bring, word deur TLU SA in baie ernstige lig gesien. Wat die saak drasties vererger is die feit dat die land se president, die regering en die ANC se oorhoofse struktuur, waaronder die Jeugliga opereer, in al"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/\" title=\"Afrikaans\">Afrikaans<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/\" title=\"Nuus\">Nuus<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tTLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Afrikaans","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/"},{"label":"Nuus","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/"},{"label":"TLU SA sien grondbeset dreigemente in baie ernstige lig","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-sien-grondbeset-dreigemente-in-baie-ernstige-lig\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/319","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=319"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/319\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=319"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=319"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=319"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}