{"id":330,"date":"2012-08-14T14:16:39","date_gmt":"2012-08-14T14:16:39","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2012\/08\/14\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/"},"modified":"2012-08-14T14:16:39","modified_gmt":"2012-08-14T14:16:39","slug":"buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/","title":{"rendered":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde"},"content":{"rendered":"<p>Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase.<\/p>\n<p>In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder.<\/p>\n<p>\u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen Charles, is naby Jansenville op sy plaas vermoor, terwyl hulle sy vrou se verjaardag gevier het.<\/p>\n<p>In Ladybrand in die Vrystaat is \u2019n Amerikaanse plaasbestuurder, mnr. Allen Rodgers, op die plaas Geluk aangeval. Alhoewel hy tans in \u2019n bestendige toestand verkeer, is hy ernstig beseer nadat hy deur drie terroriste met kapmesse aangeval is.<\/p>\n<p>\u201cTLU SA gaan die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika vra om druk uit te oefen op die Suid-Afrikaanse regering om iets aan die plaasaanvalle te doen,\u201d s\u00ea TLU SA se Adjunk-President en voorsitter van di\u00e9 unie se veiligheidskomitee, mnr. Henry Geldenhuys.<\/p>\n<p>\u201cTLU SA het al ver gevorder om plaasaanvalle se aard en omvang onder die internasionale gemeenskap se aandag te bring,\u201d s\u00ea mnr. Geldenhuys. \u201cHierdie veldtog sal voortgesit word, en aangesien daar nou \u2019n aanval was op \u2019n plaas wat deel is van \u2019n Amerikaanse boerdery maatskappy, en \u2019n Amerikaanse burger al byna deel van die sterftestatistiek geword het, is dit noodsaaklik om ook die Amerikaanse ambassadeur te nader en te vra om TLU SA te help in sy stryd teen plaasmoorde. Indien geen ander optrede moontlik is nie, moet die Amerikaners, en ander internasionale instellings, oorweeg om persoonlike sanksies teen pres. Jacob Zuma en van sy kabinetslede in te stel,\u201d s\u00ea mnr. Geldenhuys.<\/p>\n<p>\u201cOns pleidooie by die regering val op dowe ore. Dalk sal hulle begin luister as van die groot moondhede hulle stem begin dik maak. Dit is wat TLU SA hoop om te behaal uit \u2019n gesprek met die Amerikaanse ambassadeur.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder. \u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[20],"tags":[],"class_list":["post-330","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder. \u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder. \u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2012-08-14T14:16:39+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2012-08-14T14:16:39+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder. \u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#blogposting\",\"name\":\"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA\",\"headline\":\"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2012-08-14T14:16:39+02:00\",\"dateModified\":\"2012-08-14T14:16:39+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Nuus\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Afrikaans\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Nuus\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#listItem\",\"name\":\"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#listItem\",\"position\":4,\"name\":\"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Nuus\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/\",\"name\":\"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA\",\"description\":\"Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \\u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \\u2019n moeder. \\u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2012-08-14T14:16:39+02:00\",\"dateModified\":\"2012-08-14T14:16:39+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA","description":"Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder. \u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#blogposting","name":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA","headline":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2012-08-14T14:16:39+02:00","dateModified":"2012-08-14T14:16:39+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#webpage"},"articleSection":"Nuus"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","position":2,"name":"Afrikaans","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","name":"Nuus"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#listItem","name":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#listItem","position":4,"name":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","name":"Nuus"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/","name":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA","description":"Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder. \u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2012-08-14T14:16:39+02:00","dateModified":"2012-08-14T14:16:39+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA","og:description":"Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder. \u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/","article:published_time":"2012-08-14T14:16:39+00:00","article:modified_time":"2012-08-14T14:16:39+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde - TLU SA","twitter:description":"Die boerderygemeenskap is weer eens geruk deur \u2019n aantal aanvalle en moorde op Suid-Afrikaanse plase. In Noordwes is die 46-jarige mev. Ron\u00e9l van Eck by haar plaashek doodgeskiet nadat sy haar seuntjie by die skool afgelaai het. Daardie seuntjie sal nou sy lewe moet voortsit sonder \u2019n moeder. \u2019n Bejaarde boer, die 70-jarige mnr. Owen"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/\" title=\"Afrikaans\">Afrikaans<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/\" title=\"Nuus\">Nuus<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tBuitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Afrikaans","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/"},{"label":"Nuus","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/"},{"label":"Buitelandse ingrype nou nodig in SA Plaasmoorde","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/buitelandse-ingrype-nou-nodig-in-sa-plaasmoorde\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/330","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=330"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/330\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=330"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=330"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=330"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}