{"id":334,"date":"2012-09-11T10:23:56","date_gmt":"2012-09-11T10:23:56","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2012\/09\/11\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/"},"modified":"2012-09-11T10:23:56","modified_gmt":"2012-09-11T10:23:56","slug":"waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/","title":{"rendered":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?"},"content":{"rendered":"<p>Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. &nbsp;Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het.<\/p>\n<p>Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars<span style=\"color: navy;\"> <\/span>in die huis gesit en drink het en gewag het vir die boer om van die kerk af terug te keer.&nbsp; Slegs \u2018n .22 rewolwer is vermis, terwyl ander wapens netso in die oopgesnyde kluis gelaat is.<\/p>\n<p>\u201cOns kan nie eenvoudig aanvaar dat roof die motief vir hierdie moord is nie,\u201d s\u00ea mnr. Henry Geldenhuys, Adjunk-President van TLU SA en ook voorsitter van die veiligheidskomitee. &nbsp;\u201cAs hulle wou gesteel het, was daar genoeg tyd om te neem wat hulle wou en weg te kom, sonder om eers mense te martel en uiteindelik te vermoor,\u201d s\u00ea mnr. Geldenhuys.<\/p>\n<p>\u201cWat TLU SA verder bekommer, is die feit dat daar in polisiegeledere o\u00ebnskynlike onderskeid gemaak word as dit kom by sekere kategorie\u00eb mense wat vermoor word. &nbsp;Die afgelope reeks moorde in Natal, waar dit skynbaar ANC-ampsdraers was wat vermoor is, is dit dadelik beskryf as politieke moorde, en is die spesiale ondersoekeenheid, die Valke, ingespan om die moorde te ondersoek. &nbsp;Di\u00e9 aanname is gemaak nog voordat enige verdere leidrade o\u00ebnskynlik opgevolg is. Die regering kan nie ANC-lede bevoordeel bo die landbougemeenskap wat moet sorg vir voedselsekerheid nie.<\/p>\n<p>\u201cTLU SA vra nou al vir jare dat hierdie selfde benadering gevolg moet word by die ondersoek van plaasmoorde. &nbsp;Die Trompsburg-voorval bewys die noodsaaklikheid hiervan, omdat ander motiewe ter sprake blyk te wees. &nbsp;TLU SA is reeds jare lank op rekord dat hy s\u00ea dat ander motiewe agter die plaasmoorde sit, en dat dit die plig van die Staat is om dit behoorlik te ondersoek,\u201d s\u00ea mnr. Geldenhuys.<\/p>\n<p>Intussen het mnr. Geldenhuys boere weer eens gemaan om op hulle hoede te wees en te sorg dat veiligheidsvereistes ten alle tye nagekom word. Hy het dit benadruk dat daar genadeloos opgetree behoort te word \u201cteen terroriste wat ons boere op plase wil vermoor.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. &nbsp;Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[20],"tags":[],"class_list":["post-334","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2012-09-11T10:23:56+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2012-09-11T10:23:56+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#blogposting\",\"name\":\"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA\",\"headline\":\"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2012-09-11T10:23:56+02:00\",\"dateModified\":\"2012-09-11T10:23:56+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Nuus\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Afrikaans\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Nuus\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#listItem\",\"name\":\"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#listItem\",\"position\":4,\"name\":\"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Nuus\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/\",\"name\":\"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA\",\"description\":\"Nog \\u2019n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2012-09-11T10:23:56+02:00\",\"dateModified\":\"2012-09-11T10:23:56+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA","description":"Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#blogposting","name":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA","headline":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2012-09-11T10:23:56+02:00","dateModified":"2012-09-11T10:23:56+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#webpage"},"articleSection":"Nuus"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","position":2,"name":"Afrikaans","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","name":"Nuus"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#listItem","name":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#listItem","position":4,"name":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","name":"Nuus"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/","name":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA","description":"Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2012-09-11T10:23:56+02:00","dateModified":"2012-09-11T10:23:56+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA","og:description":"Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/","article:published_time":"2012-09-11T10:23:56+00:00","article:modified_time":"2012-09-11T10:23:56+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC? - TLU SA","twitter:description":"Nog \u2019n boere-gesin is vermoor. Mnr. Johan Fourie (71) en sy vrou, Cecile (72) is op die plaas Koppe in die Trompsburg distrik, Suid-Vrystaat, vermoor. Volgens gesoute speurders was dit een van die grusaamste moordtonele wat hulle nog gesien het. Weer eens was dit een van die gevalle waar die moordenaars in die huis gesit"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/\" title=\"Afrikaans\">Afrikaans<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/\" title=\"Nuus\">Nuus<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tWaarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Afrikaans","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/"},{"label":"Nuus","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/"},{"label":"Waarom word daar onderskeid gemaak tussen boere en ANC?","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/waarom-word-daar-onderskeid-gemaak-tussen-boere-en-anc\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=334"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/334\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}