{"id":3609,"date":"2020-07-29T16:10:30","date_gmt":"2020-07-29T16:10:30","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/?p=3609"},"modified":"2020-07-29T16:10:30","modified_gmt":"2020-07-29T16:10:30","slug":"tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/","title":{"rendered":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies"},"content":{"rendered":"<p>TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters.<\/p>\n<p>\u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te publiseer,\u201d s\u00ea mnr. Louis Meintjes, die president van TLU SA. \u201cDit is \u2018n nog \u2018n ekonomiese slag vir wildsboere wat reeds groot verliese gely het as gevolg van die eerste weke van die inperking se regulasies. Ons lede het reeds deposito\u2019s ontvang en voorbereidings getref vir jagters wat van ander provinsies by hulle sou gaan jag. Die risiko vir die verspreiding van COVID-19 op verafgele\u00eb gebiede, waar min mense met mekaar in aanraking kom, is minimaal.\u201d<\/p>\n<p>Wildsboere moet vanjaar sonder die inkomste van internasionale jagters klaarkom en het staatgemaak op plaaslike jagters om gedurende die jagseisoen \u2018n gedeelte van hulle inkomste op te maak. Daar is nou baie min geleentheid vir hierdie boere om \u2018n inkomste te verdien om sodoende die wildsplase aan die gang te hou.<\/p>\n<p>Dit sal ook \u2018n invloed h\u00ea op werksgeleenthede. Volgens \u2018n verslag van Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) in April, is 67% van werknemers in die wildbedryf negatief geraak deur die beperkings.<\/p>\n<p>In baie landelike gebiede is die plattelandse ekonomie afhanklik van jagters en wildsboere se spandering. Dit is inderdaad wat die landelike omgewing aan die gang hou.<\/p>\n<p>\u201cOns versoek die departement en regering om \u2018n verduideliking te verskaf waarom hierdie regulasies skielik gewysig is,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes. \u201cBoere is reeds baie ontevrede oor hoe die inperking hulle be\u00efnvloed, terwyl die regering op hulle staatmaak om voort te gaan om voedsel te produseer. Die dag sal kom wanneer boere nie meer in hierdie vraag kan voldoen nie.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><em>Uitgereik deur: \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 TLU SA<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><em>Datum:\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 29 Julie 2020<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><em>Navrae:\u00a0\u00a0 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Mnr Louis Meintjes, President TLU SA,<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><em>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Sel.: 082 461 7262<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><em>Mnr Bennie van Zyl, Hoofbestuurder TLU SA,<\/em><\/strong><\/p>\n<p><strong><em>\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 \u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0\u00a0 Sel.: 082 466 4470<\/em><\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":6,"featured_media":3605,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"_exactmetrics_sitenote_active":false,"_exactmetrics_sitenote_note":"","_exactmetrics_sitenote_category":0,"footnotes":""},"categories":[26],"tags":[],"class_list":["post-3609","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-verklarings"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.2.1 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"Daleen Gouws\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/\" \/>\n\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.2.1\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2020-07-29T16:10:30+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2020-07-29T16:10:30+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#blogposting\",\"name\":\"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA\",\"headline\":\"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/daleen\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/07\\\/Hunting-Debate.jpg\",\"width\":1600,\"height\":900},\"datePublished\":\"2020-07-29T16:10:30+02:00\",\"dateModified\":\"2020-07-29T16:10:30+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings, Optional\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Afrikaans\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/verklarings\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/verklarings\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/verklarings\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#listItem\",\"name\":\"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#listItem\",\"position\":4,\"name\":\"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/verklarings\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/daleen\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/daleen\\\/\",\"name\":\"Daleen Gouws\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/wp-content\\\/litespeed\\\/avatar\\\/1\\\/48c6ac0d5a9d435544629def5651ba7e.jpg?ver=1790849065\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"Daleen Gouws\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/\",\"name\":\"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA\",\"description\":\"TLU SA dring aan op \\u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \\u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \\u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/daleen\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/daleen\\\/#author\"},\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/wp-content\\\/uploads\\\/2020\\\/07\\\/Hunting-Debate.jpg\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#mainImage\",\"width\":1600,\"height\":900},\"primaryImageOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\\\/#mainImage\"},\"datePublished\":\"2020-07-29T16:10:30+02:00\",\"dateModified\":\"2020-07-29T16:10:30+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA","description":"TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#blogposting","name":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA","headline":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/daleen\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/07\/Hunting-Debate.jpg","width":1600,"height":900},"datePublished":"2020-07-29T16:10:30+02:00","dateModified":"2020-07-29T16:10:30+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings, Optional"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","position":2,"name":"Afrikaans","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/verklarings\/#listItem","name":"Verklarings"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/verklarings\/#listItem","position":3,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/verklarings\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#listItem","name":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#listItem","position":4,"name":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/verklarings\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/daleen\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/daleen\/","name":"Daleen Gouws","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#authorImage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/wp-content\/litespeed\/avatar\/1\/48c6ac0d5a9d435544629def5651ba7e.jpg?ver=1790849065","width":96,"height":96,"caption":"Daleen Gouws"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/","name":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA","description":"TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/daleen\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/daleen\/#author"},"image":{"@type":"ImageObject","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/wp-content\/uploads\/2020\/07\/Hunting-Debate.jpg","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#mainImage","width":1600,"height":900},"primaryImageOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/#mainImage"},"datePublished":"2020-07-29T16:10:30+02:00","dateModified":"2020-07-29T16:10:30+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA","og:description":"TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/","article:published_time":"2020-07-29T16:10:30+00:00","article:modified_time":"2020-07-29T16:10:30+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies - TLU SA","twitter:description":"TLU SA dring aan op \u2018n verduideliking oor gewysigde regulasies wat Dinsdag in die Staatskoerant gepubliseer is en die reis oor provinsiale grense vir jagdoeleindes verbied. Die departement van omgewing, bosbou en visserye het met die wysigings ook \u2018n stokkie gesteek voor akkommodasie vir jagters. \u201cDit is uiters onverskillig en irrasioneel om sulke regulasies te"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/\" title=\"Afrikaans\">Afrikaans<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/verklarings\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tTLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Afrikaans","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/verklarings\/"},{"label":"TLU SA eis verduideliking oor gewysigde jagregulasies","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/tlu-sa-eis-verduideliking-oor-gewysigde-jagregulasies-2\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3609","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/6"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=3609"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/3609\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/3605"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=3609"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=3609"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=3609"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}