{"id":378,"date":"2013-01-16T10:07:46","date_gmt":"2013-01-16T10:07:46","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2013\/01\/16\/paasmoorde-op-parys\/"},"modified":"2013-01-16T10:07:46","modified_gmt":"2013-01-16T10:07:46","slug":"paasmoorde-op-parys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/","title":{"rendered":"Paasmoorde op Parys"},"content":{"rendered":"<p>Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat:<\/p>\n<p>Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde&nbsp; egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat.&nbsp; Ons wil dan ook graag van die geleentheid&nbsp; gebruik maak om ons meegevoel met die familie en vriende te betuig en ons vertrou saam met hulle dat die moordenaar\/s spoedig aangekeer&nbsp; en gepas gestraf sal word.<\/p>\n<p>TLUSA \u2013Vrystaat wil egter sy ernstige kommer uitspreek oor die skynbare toename in plaasinsidente die afgelope 30 dae in die Noord-Vrystaat. Ons is bewus van minstens 5 insidente waaronder hierdie bejaardes wat wreed vermoor is, &#8216;n ander egpaar ernstig beseer is deur skietwonde en dan insidente waar mense aangerand en ander slegs beroof is. Bekommerde en sommige woedende boere het my na hierdie insident gekontak en hulle misnoe duidelik en onomwonde uitgespreek rondom die veiligheidsituasie op plase. &nbsp;<\/p>\n<p>TLUSA-Vrystaat betreur die feit dat die landboubeen van die Suid-Afrikaanse ekonomie onder hierdie onveilige en ongunstige omstandighede moet funksioneer.&nbsp; Werkloosheid en voedseltekorte is twee faktore wat Suid-Afrika in totale anargie kan laat verval en moet baie omsigtig deur die regering hanteer word. Landbou lewer in beide gevalle &#8216;n groot bydrae wat nie altyd na waarde geskat word nie en hopelik neem die regering en vakbonde kennis van bogenoemde feite. Sink hierdie skip sal hulle immers nie gevrywaar wees nie. &nbsp;<br \/>&nbsp;<br \/>TLUSA-Vrystaat wil alle boere aanmoedig om groter beheer oor hulle eie veiligheid te neem deur by georganiseerde landbou in te skakel en so deel te word van hul plaaslike veiligheidstrukture.&nbsp; Indien daar nie in u omgewing strukture in plek is nie, neem leiding en kry dit in plek.&nbsp; Hierdie strukture werk gewoonlik nou met die SAPD saam en kan deur die regte leiding &#8216;n sterk mag vorm waarmee misdaad bekamp kan word. Landelike veiligheid mag nie beperk word tot sekere organisasies en instellings nie, maar moet oor grense heen strek om so &#8216;n meer doeltreffende netwerk op die grond te kry.&nbsp; Kommunikasie is die sleutelwoord en boere moet hul marnetradio\u2019s afstof en weer in werking kry. Moenie onkant gevang word nie, werkloosheid is &#8216;n gegewe en daarmee saam stygende misdaad statistieke.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde&nbsp; egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat.&nbsp; Ons wil dan ook graag van die geleentheid&nbsp; gebruik maak om ons meegevoel met die familie en [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[20],"tags":[],"class_list":["post-378","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat. Ons wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om ons meegevoel met die familie en\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Paasmoorde op Parys - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat. Ons wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om ons meegevoel met die familie en\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2013-01-16T10:07:46+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2013-01-16T10:07:46+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Paasmoorde op Parys - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat. Ons wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om ons meegevoel met die familie en\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#blogposting\",\"name\":\"Paasmoorde op Parys - TLU SA\",\"headline\":\"Paasmoorde op Parys\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2013-01-16T10:07:46+02:00\",\"dateModified\":\"2013-01-16T10:07:46+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Nuus\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Afrikaans\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Nuus\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nuus\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#listItem\",\"name\":\"Paasmoorde op Parys\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/#listItem\",\"name\":\"Afrikaans\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#listItem\",\"position\":4,\"name\":\"Paasmoorde op Parys\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/category\\\/afrikaans\\\/nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Nuus\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/\",\"name\":\"Paasmoorde op Parys - TLU SA\",\"description\":\"Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\\\/Parys in die Noord-Vrystaat. Ons wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om ons meegevoel met die familie en\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/paasmoorde-op-parys\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2013-01-16T10:07:46+02:00\",\"dateModified\":\"2013-01-16T10:07:46+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Paasmoorde op Parys - TLU SA","description":"Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat. Ons wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om ons meegevoel met die familie en","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#blogposting","name":"Paasmoorde op Parys - TLU SA","headline":"Paasmoorde op Parys","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2013-01-16T10:07:46+02:00","dateModified":"2013-01-16T10:07:46+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#webpage"},"articleSection":"Nuus"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","position":2,"name":"Afrikaans","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","name":"Nuus"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","position":3,"name":"Nuus","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#listItem","name":"Paasmoorde op Parys"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/#listItem","name":"Afrikaans"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#listItem","position":4,"name":"Paasmoorde op Parys","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/#listItem","name":"Nuus"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/","name":"Paasmoorde op Parys - TLU SA","description":"Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat. Ons wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om ons meegevoel met die familie en","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2013-01-16T10:07:46+02:00","dateModified":"2013-01-16T10:07:46+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Paasmoorde op Parys - TLU SA","og:description":"Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat. Ons wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om ons meegevoel met die familie en","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/","article:published_time":"2013-01-16T10:07:46+00:00","article:modified_time":"2013-01-16T10:07:46+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Paasmoorde op Parys - TLU SA","twitter:description":"Verklaring deur Bertus van der Westhuizen, Veiligheidsverteenwoordiger van TLUSA Vrystaat: Dit is met skok en afgryse dat ons verneem het van die dubbele plaasmoord op die bejaarde egpaar Van Rooyen in die omgewing van Koppies\/Parys in die Noord-Vrystaat. Ons wil dan ook graag van die geleentheid gebruik maak om ons meegevoel met die familie en"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/\" title=\"Afrikaans\">Afrikaans<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/\" title=\"Nuus\">Nuus<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tPaasmoorde op Parys\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Afrikaans","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/"},{"label":"Nuus","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/category\/afrikaans\/nuus\/"},{"label":"Paasmoorde op Parys","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/paasmoorde-op-parys\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/378","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=378"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/378\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=378"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=378"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=378"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}