{"id":567,"date":"2015-10-12T13:28:03","date_gmt":"2015-10-12T13:28:03","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2015\/10\/12\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/"},"modified":"2015-10-12T13:28:03","modified_gmt":"2015-10-12T13:28:03","slug":"boere-staan-saam-oor-eiendomsreg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/","title":{"rendered":"Boere staan saam oor eiendomsreg"},"content":{"rendered":"<p>Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die boere op grondvlak ondersteun word nie.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dit is TLU SA se President, mnr. Louis Meintjes, se kommentaar nadat hy teruggekeer het van \u2018n inligtingstoer saam met dr. Frans Cronj\u00e9 van die Instituut vir Rasse Aangeleenthede. Plekke in Gauteng, Noordwes, Vrystaat en KZNis besoek tydens hierdie intensiewe inligtingstoer.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Mnr. Meintjes s\u00ea dat hy verras is oor die vasberadenheid van die boere om steeds voort<\/p>\n<p>te gaan met hulle bedryf, ten spyte van die knellende droogte wat dreig om hierdie jaar \u2018n tweede agtereenvolgende jaar sy ramspoedige merk op landbou te laat. \u201cMaar juis daardie vasberadenheid vind ook neerslag in hulle eendragtige weiering om oor hulle grond en hulle eienaarskap daarvan te onderhandel. TLU SA se Landbouplan vir Volhoubaarheid, is met groot geesdrif aanvaar as rigting vir die pad vorentoe,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Mnr. Meintjes wys daarop dat alles waarteen hy en dr. Cronj\u00e9 tydens die toer gewaarsku het, die afgelope naweek op die ANC se konferensie bespreek is. \u201cEk het na pres. Jacob Zuma se toespraak geluister waar hy dit duidelik gestel het dat die ANC, saam met die SAKP, die sosialisme en kommunisme aanhang en werk om dit te vestig in SA.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cDie w\u00eareld het al genoeg rampspoedige bewyse wat die kommunisme aan \u2018n land en veral sy landbou doen. \u201cDie boere wat ons gesien het, staan sterk op die vryemark beginsel, en die beginsel van private besitreg. As deel van die vrye ondernemerskap behoort daar ook geen gedwonge inmenging te wees in die eienaarskap van \u2018n plaas nie, en daarom kan ek dit kategories stel dat die meerderheid van die boere in Suid-Afrika, die ANC se beleidstandpunt dat boere 50 persent van hulle plase aan hulle werkers moet afstaan, in geheel verwerp. Dit is die soort kommunistiese inmenging wat die ANC onmiddellik wil implementeer, en die vraag moet gevra word of Suid-Afrika regtig anders is as ander voormalige kommunistiese state dat hy wel \u2018n kommunisties \/ sosialistiese beleid en regering sal kan oorleef?\u201d vra meneer Meintjes.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cVoorts is ek baie bekommerd oor mnr. Zuma se uitlating dat daar geen plek vir besighede in Suid-Afrika is wat nie die ANC ondersteun nie. In ander woorde kom dit daarop neer dat die ANC se goedgesindheid gekoop moet word op welke wyse ook al om te kan sake doen in Suid-Afrika.&nbsp; Sou dit waar wees, maak dit die ANC in wese die grootste misdaad sindikaat in die land. Hierdie is \u2018n toets vir die integriteit van die land se besighede: gaan hulle mnr. Zuma se stelling goedsmoeds aanvaar en daaraan gehoor gee, of gaan hulle hulle stem dik maak?\u201d vra mnr. Meintjes.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Mnr. Meintjes het \u2018n beroep gedoen op die hele landbou-waardeketting om hulle openlik en ondubbelsinnig uit te spreek ten gunste van die vrye mark ekonomie, wat privaat besitreg insluit. \u201cBoere moet daardie selfde beginsels ondersteun ter wille van hulle eie oorlewing. Die boere is daar om te boer. Daar kan nie van hulle verwag word om hulle eie ondergang te bewerkstellig deur die aanvaarding van polities-korrekte grondhervormingsplanne, of om enige persentasie van hulle plase aan hulle plaaswerkers af te staan, of om hulle te laat deel maak van enige sosiale program wat die uitsluitlike taak van die regering is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[],"class_list":["post-567","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2015-10-12T13:28:03+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2015-10-12T13:28:03+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#blogposting\",\"name\":\"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA\",\"headline\":\"Boere staan saam oor eiendomsreg\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2015-10-12T13:28:03+02:00\",\"dateModified\":\"2015-10-12T13:28:03+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#listItem\",\"name\":\"Boere staan saam oor eiendomsreg\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Boere staan saam oor eiendomsreg\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/\",\"name\":\"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA\",\"description\":\"Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \\u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2015-10-12T13:28:03+02:00\",\"dateModified\":\"2015-10-12T13:28:03+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA","description":"Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#blogposting","name":"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA","headline":"Boere staan saam oor eiendomsreg","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2015-10-12T13:28:03+02:00","dateModified":"2015-10-12T13:28:03+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","position":2,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#listItem","name":"Boere staan saam oor eiendomsreg"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#listItem","position":3,"name":"Boere staan saam oor eiendomsreg","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/","name":"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA","description":"Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2015-10-12T13:28:03+02:00","dateModified":"2015-10-12T13:28:03+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA","og:description":"Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/","article:published_time":"2015-10-12T13:28:03+00:00","article:modified_time":"2015-10-12T13:28:03+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Boere staan saam oor eiendomsreg - TLU SA","twitter:description":"Dit is opmerklik hoe eensgesind die boere op grondvlak is oor beginselsake wat landbou raak, maar daarom soveel meer onbegryplik dat nasionale landbou-organisasies oor dieselfde beginselkwessie verskil. \u201cDit voel amper of landbou-organisasies op nasionale vlak voeling met die boer op grondvlak verloor het, en daarom uitsprake maak en beleidsrigtings ondersteun wat beslis nie deur die"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tBoere staan saam oor eiendomsreg\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/"},{"label":"Boere staan saam oor eiendomsreg","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-staan-saam-oor-eiendomsreg\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/567","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=567"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/567\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=567"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=567"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=567"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}