{"id":579,"date":"2016-01-15T14:00:35","date_gmt":"2016-01-15T14:00:35","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2016\/01\/15\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/"},"modified":"2016-01-15T14:00:35","modified_gmt":"2016-01-15T14:00:35","slug":"droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/","title":{"rendered":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie"},"content":{"rendered":"<p>\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate kan gebruik word deur boere wat water nodig het. Ons is selfs genader deur een van die groot kommunikasie netwerke wat wil weet waarheen hulle \u2018n tenkwa vol water kan stuur om boere se nood te help verlig,\u201d s\u00ea mnr. Van Zyl.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Alhoewel die wydverspreide re\u00ebn al wonderlike verligting gebring het, het dit so laat in die seisoen gekom dat byna onherstelbare skade reeds gedoen is, en die uitwerking hiervan sal nog tot na die komende winter gevoel word. \u201cDaarom is droogtehulp nog geensins iets van die verlede nie, en is TLU SA steeds betrokke by projekte wat verskillende vorme van steun insamel vir droogtegeteisterde boere.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die droogte slaan egter nie net TLU SA se lede nie. \u201cDit is ons standpunt dat ons nie net na ons lede sal kyk nie. Hier is nou \u2018n grootse poging nodig om alle kommersi\u00eble boere se krisis te help oorbrug dat hulle ook in die toekoms in produksie kan bly. Organisasiebelange staan nou op die agtergrond ter wille van die nasionale belang van landbou en voedselsekerheid,\u201d s\u00ea mnr. Van Zyl.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cOns is ook oorweldig deur die steun vanuit nie-landbou geledere. Daar is aksies geloods deur Solidariteit, Helpende Hand en Afriforum om op verskillende vlakke hulp in te samel vir die boere. \u2018n Bekende vervoermaatskappy het hulp aangebied om logistiek te ko\u00f6rdineer waar daar voer of selfs beeste verskuif moet word. Die sanger Adam Tas het onderneem om \u2018n konsert te hou waarvan die totale opbrengs vir droogtehulp gegee sal word, en hy het onderneem om ander kunstenaars by so \u2018n poging te betrek. Kerke het ook al hulp aangebied, terwyl ander genootskappe nog om hulp genader word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cTLU SA wil dit egter beklemtoon dat dit uiters noodsaaklik is dat al die vorme van hulp op die regte plekke uitkom. TLU SA se strukture doen tans \u2018n opname na waar die grootste nood tans is en wat die hulp is wat benodig word. Hierdie droogte het so \u2018n enorme invloed, dat ons selfs bekommerd is dat sekere van die voedselprodusente, en daarmee saam ook hulle arbeiders, tans self nie eens hulle eie kos op die tafel kan voorsien nie. Ook hulle het hulp nodig,\u201d s\u00ea mnr. Van Zyl.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Mnr. Van Zyl s\u00ea dat TLU SA na die 20 Januarie kan begin om die hulp wat ontvang is, uit te rol na die noodsaaklikste krisisgebiede. Mense wat enige hulp kan aanbied, of nood onder TLU SA se aandag wil bring, kan dit steeds doen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. &nbsp; TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[],"class_list":["post-579","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-01-15T14:00:35+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-01-15T14:00:35+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#blogposting\",\"name\":\"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA\",\"headline\":\"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2016-01-15T14:00:35+02:00\",\"dateModified\":\"2016-01-15T14:00:35+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#listItem\",\"name\":\"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/\",\"name\":\"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA\",\"description\":\"\\u201cDie betrokkenheid van die bre\\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \\u2018n mens byna sprakeloos,\\u201d s\\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \\u201cMense skakel ons en s\\u00ea hulle stedelike boorgate\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2016-01-15T14:00:35+02:00\",\"dateModified\":\"2016-01-15T14:00:35+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA","description":"\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#blogposting","name":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA","headline":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2016-01-15T14:00:35+02:00","dateModified":"2016-01-15T14:00:35+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","position":2,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#listItem","name":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#listItem","position":3,"name":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/","name":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA","description":"\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2016-01-15T14:00:35+02:00","dateModified":"2016-01-15T14:00:35+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA","og:description":"\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/","article:published_time":"2016-01-15T14:00:35+00:00","article:modified_time":"2016-01-15T14:00:35+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie - TLU SA","twitter:description":"\u201cDie betrokkenheid van die bre\u00eb gemeenskap by die onderskeie droogtehulp skemas om boere te help in hulle uur van krisis, laat \u2018n mens byna sprakeloos,\u201d s\u00ea TLU SA se Hoofbestuurder, mnr. Bennie van Zyl. TLU SA word daagliks oorval met aanbiedinge van mense wat hulp aanbied. \u201cMense skakel ons en s\u00ea hulle stedelike boorgate"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tDroogtehulp nog nie iets van die verlede nie\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/"},{"label":"Droogtehulp nog nie iets van die verlede nie","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/droogtehulp-nog-nie-iets-van-die-verlede-nie\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/579","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=579"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/579\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=579"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=579"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=579"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}