{"id":581,"date":"2016-02-02T13:32:41","date_gmt":"2016-02-02T13:32:41","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2016\/02\/02\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/"},"modified":"2016-02-02T13:32:41","modified_gmt":"2016-02-02T13:32:41","slug":"boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/","title":{"rendered":"Boere in Nood en TLU SA vat hande"},"content":{"rendered":"<p>TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word.&nbsp; Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly.&nbsp; Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir die ongeveer 68% van die land se inwoners wat verstedelik is.&nbsp;&nbsp; Die ramp wat Suid-Afrika getref het se effek gaan nog lank ervaar word en is dit belangrik om baie verantwoordelik om te gaan met beskikbare hulp.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Boere in Nood het hulleself reeds sterk geposisioneer tov die verkryging van voer en die verskaffing daarvan.&nbsp; In die verband het TLU SA ook reeds na verskeie boere voer verskuif.&nbsp; Daar gaan voortaan gesamentlik gewerk word om te ko\u00f6rdineer ten einde te verseker dat daar so koste effektief as moontlik te werk gegaan word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Gemeenskappe word versoek om op grondvlak &#8216;n Gesamentlike Operasionele Sentrum (GOS) daar te stel waarby alle rolspelers wat sou wou inskakel, betrek kan word.&nbsp; Hier word spesifiek gedink aan georganiseerde landboustrukture, die onderskeie kerke en ander burgerlike organisasies wat konstruktief kan help.&nbsp; Die versoek is reeds &#8216;n paar weke gelede gerig aan die kerke om in hierdie tyd ekstra moeite te doen om boere by te staan op die emosionele en geestelike vlak en te help identifiseer waar daar werklik nood is.&nbsp; Hier word spesifiek gedink aan voer tekorte, water- en voedselnood vir die boer en al die afhanklikes op die plaas.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die boere onderling doen baie moeite om mekaar by te staan in die tyd in die verskillende distrikte.&nbsp; Die versoek is dat indien daar in &#8216;n GOS bevind word dat &#8216;n kommersi\u00eble boer nie meer daar plaaslik gehelp kan word nie uitgereik moet word na Boere in Nood en TLU SA\/ Solidariteit-beweging om dan die nodige ondersteuning te probeer gee.&nbsp; Dit is ons oortuiging dat daar op grondvlak die beste bepaal kan word waar die nood die grootste is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Boere in Nood en TLU SA is dit eens dat hierdie aksie gaan oor die boer op die grond en dat hier nie gekyk word na hul affiliasie of verbintenis nie, maar dat na alle kommersi\u00eble boere uitgereik sal word soos dit moontlik is.<\/p>\n<p>Beide instansies het opnuut hul dank uitgespreek oor die ruimhartige skenkings wat deur so baie persone, sommiges anoniem, gedoen word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die kommer dat die regering nie na behore tafel toe kom om hierdie krisis van Suid-Afrika aan te spreek nie word ook beklemtoon.&nbsp; Hier word veral gedink aan die makrovlak waar sommige boere nie in staat sal wees om hul finansi\u00eble verpligtinge te kan nakom nie.&nbsp; Die gevoel ontwikkel al hoe meer dat die regering ten minste moet instaan as borg vir die finansi\u00eble instellings ten einde hul in staat te stel om wel die boere se skuld te kan herstruktureer.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Boere in Nood en TLU SA stap die pad in vaste geloof en biddend met die wete dat ons wel ook hier uitkoms sal kry.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word.&nbsp; Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly.&nbsp; Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[],"class_list":["post-581","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word. Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly. Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word. Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly. Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-02-02T13:32:41+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-02-02T13:32:41+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word. Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly. Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#blogposting\",\"name\":\"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA\",\"headline\":\"Boere in Nood en TLU SA vat hande\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2016-02-02T13:32:41+02:00\",\"dateModified\":\"2016-02-02T13:32:41+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#listItem\",\"name\":\"Boere in Nood en TLU SA vat hande\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Boere in Nood en TLU SA vat hande\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/\",\"name\":\"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA\",\"description\":\"TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word. Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly. Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2016-02-02T13:32:41+02:00\",\"dateModified\":\"2016-02-02T13:32:41+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA","description":"TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word. Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly. Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#blogposting","name":"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA","headline":"Boere in Nood en TLU SA vat hande","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2016-02-02T13:32:41+02:00","dateModified":"2016-02-02T13:32:41+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","position":2,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#listItem","name":"Boere in Nood en TLU SA vat hande"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#listItem","position":3,"name":"Boere in Nood en TLU SA vat hande","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/","name":"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA","description":"TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word. Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly. Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2016-02-02T13:32:41+02:00","dateModified":"2016-02-02T13:32:41+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA","og:description":"TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word. Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly. Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/","article:published_time":"2016-02-02T13:32:41+00:00","article:modified_time":"2016-02-02T13:32:41+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Boere in Nood en TLU SA vat hande - TLU SA","twitter:description":"TLU SA en Boere in Nood het koppe bymekaar gesit oor die huidige droogtetoestande en die hulp wat op mikrovlak gegee kan word. Beide is dit eens dat die grootste uitdaging is om te verseker dat die kommersi\u00eble boere op hul plase in produksie moet bly. Dit gaan oor daardie boere wat voedsel produseer vir"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tBoere in Nood en TLU SA vat hande\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/"},{"label":"Boere in Nood en TLU SA vat hande","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/boere-in-nood-en-tlu-sa-vat-hande\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/581","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=581"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/581\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=581"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=581"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=581"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}