{"id":615,"date":"2016-11-08T10:54:16","date_gmt":"2016-11-08T10:54:16","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2016\/11\/08\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/"},"modified":"2016-11-08T10:54:16","modified_gmt":"2016-11-08T10:54:16","slug":"verskansingstrategie-vir-onsekere-tye","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/","title":{"rendered":"Verskansingstrategie vir onsekere tye"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\" align=\"center\">Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek.&nbsp; Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p>Verskeie inisiatiewe en moontlikhede bestaan vir boere om behoorlike diversifikasie te bewerkstellig maar is moontlik nie bewus van die verskillende opsies, faktore en oorwegings wat in ag geneem moet word nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>In die lig hiervan het Old Mutual, die TLU SA en Agri All Africa ooreengekom om gesamentlike inligting\/voorligting sessies aan te bied in verskillende streke sodat kommersi\u00eble boere die geleentheid kan kry om met kundiges opsies te bepreek en sodoende meer ingeligte besluite te neem.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Volgens Mnr Bennie van Zyl,&nbsp; Hoofbestuurder van die TLU SA \u201cmaak die onsekere aard van landbou dit belangrik dat boere op verskillende maniere risiko\u2019s moet bestuur om volhoubaarheid te verseker. Dit sluit in \u2018n behoorlike finansi\u00eble plan wat risiko\u2019s in die boerdery beter kan bestuur, sekerheid kan skep vir families met \u2018n behoorlike opvolgplan&nbsp; en die opbou van bates buite die boerderybesigheid.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cDie onsekere beleidsomgewing&nbsp; en toekoms van landbou in Suid-Afrika maak dit verder belangrik dat opsies oorweeg moet word om buite die Suid-Afrikaanse ekonomie te diversifiseer.&nbsp; In die opsig het die TLU SA reeds moontlikhede in Georgi\u00eb en Bulgarye ondersoek wat landbou-vriendelike geleenthede aan boere bied. &nbsp;Dit is egter belangrik dat alle belangrike opsies oorweeg moet word en daarom wil ons boere ook bekendstel aan geleenthede in Afrika, waar hande gevat word met Agri All Africa, asook verskansingsmoontlikhede wat beskikbaar is deur finansi\u00eble instellings en platforms, waar Old Mutual as vennoot betrek is,\u201d s\u00ea van Zyl.&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dr Theo de Jager, Voorsitter van Agri All Africa, s\u00ea \u201cAgri All Africa het ten doel om geleenthede in Afrika meer toeganklik te maak vir boere deur die uitklaring van beleidomgewings, sluit van ooreenkomste met gasheerlande, vestiging van netwerke en die verskaffing van advies aan voornemende boere en landboubesighede.&nbsp; Daar is reeds meer as 3000 Suid-Afrikaanse boere in Afrika bedrywig en die kundigheid van ons plaaslike&nbsp; boere is groot in aanvraag.&nbsp; Ons neem graag deel aan die inisiatief om voorligting aan boere te gee want ons weet dat die vraag na voedsel sterk toeneem en goeie geleenthede vir boere, in Suid-Afrika, maar ook in die res van Afrika, bied.\u201d&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Volgens Koos Nel van Old Mutual se Agri bemarkingspan, is \u201cbates en beleggings buite die boerderybesigheid \u2018n fundamentele bousteen van \u2018n weldeurdagte besigheidsplan om seker te maak jy bereik jou langtermyndoelwitte.&nbsp; Bo en behalwe dat sulke bates jou leefstyl beskerm, verminder dit ook -risiko\u2019s omdat jy diversifiseer. &nbsp;Navorsing wat MSSA (Mark Studies en Statistiese Analise) in opdrag van Old Mutual gedoen het, toon dat slegs 6% van boere in Suid-Afrika oorsese beleggings het wat hulle teen moontlike swak prestasie in die Suid-Afrikaanse ekonomie kan verskans.&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cDie geleentheid wat deur die TLU SA geskep word om kommersi\u00eble boere in te lig van die verskillende opsies, implikasies en moontlike implementering, word graag ondersteun. Verskeie beleggings-geleenthede op die w\u00eareldmark is nou beskikbaar en toeganklik vanuit die gerief van jou kantoor of bakkie. &nbsp;Dit is belangrik dat boere bewus is van en opsies oorweeg hoe om swaarverdiende plaas- opbrengste te verskans te midde van \u2018n relatiewe klein Suid-Afrikaanse ekonomie en die wisselvalligheid van die rand,\u201d s\u00ea Nel.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die voorligtingsessies sal vroeg in 2017&nbsp; in vier streke gehou word&nbsp; (Gauteng, Limpopo, Noordwes en Mpumalanga).&nbsp; Verdere voorligtingsessies sal volgens behoefte aangebied word.&nbsp; Belangstellendes kan &nbsp;met Lynne Kayser &nbsp;by (012) 804-8031 of <a href=\"mailto:media@tlu.co.za\">media@tlu.co.za<\/a> skakel by die TLU SA.&nbsp;&nbsp; Verdere inligting sal bekend gemaak word sodra die re\u00eblings gefinaliseer&nbsp; is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><span style=\"font-size: 14pt;\">&nbsp;<\/span><\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek.&nbsp; Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. &nbsp; Verskeie inisiatiewe en moontlikhede [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[],"class_list":["post-615","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-11-08T10:54:16+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-11-08T10:54:16+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#blogposting\",\"name\":\"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA\",\"headline\":\"Verskansingstrategie vir onsekere tye\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2016-11-08T10:54:16+02:00\",\"dateModified\":\"2016-11-08T10:54:16+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#listItem\",\"name\":\"Verskansingstrategie vir onsekere tye\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Verskansingstrategie vir onsekere tye\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/\",\"name\":\"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA\",\"description\":\"Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2016-11-08T10:54:16+02:00\",\"dateModified\":\"2016-11-08T10:54:16+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA","description":"Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#blogposting","name":"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA","headline":"Verskansingstrategie vir onsekere tye","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2016-11-08T10:54:16+02:00","dateModified":"2016-11-08T10:54:16+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","position":2,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#listItem","name":"Verskansingstrategie vir onsekere tye"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#listItem","position":3,"name":"Verskansingstrategie vir onsekere tye","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/","name":"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA","description":"Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2016-11-08T10:54:16+02:00","dateModified":"2016-11-08T10:54:16+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA","og:description":"Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/","article:published_time":"2016-11-08T10:54:16+00:00","article:modified_time":"2016-11-08T10:54:16+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Verskansingstrategie vir onsekere tye - TLU SA","twitter:description":"Gesonde besigheid- en risiko bestuursbeginsels vereis dat boere deeglik oorweeg en beplan hoe om die onsekere omgewing waarin boerderybesighede bedryf word, aan te spreek. Dit is deel van die TLU SA se strategie om sekere te maak dat lede en ander landbouers toegerus is om die regte besluite te neem. Verskeie inisiatiewe en moontlikhede"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tVerskansingstrategie vir onsekere tye\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/"},{"label":"Verskansingstrategie vir onsekere tye","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/verskansingstrategie-vir-onsekere-tye\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/615","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=615"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/615\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=615"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=615"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=615"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}