{"id":625,"date":"2016-12-29T10:06:36","date_gmt":"2016-12-29T10:06:36","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2016\/12\/29\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/"},"modified":"2016-12-29T10:06:36","modified_gmt":"2016-12-29T10:06:36","slug":"nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/","title":{"rendered":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer"},"content":{"rendered":"<p>Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie lede en lede van die publiek versoek is, sy Traumafonds beskikbaar gestel om donasies vir mnr. Astle en sy gesin te ontvang.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Nadat mnr. Theunis Kruger, TLU SA se voorsitter in die Wes-Streek met mnr. Astle se familie ontmoet het, is ooreengekom dat alle gelde oorbetaal sal word na die trustrekening wat vir die doel geskep is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>TLU SA stel steeds sy Traumafonds beskikbaar vir die doel, aangesien dit \u2018n bekende rekening is en daar heelwat mense is wat verkies om deur TLU SA te werk. Alle fondse sal egter volledig aan die trustrekening vir mnr. Astle oorbetaal word, sonder dat enige moontlike administratiewe of ander fooi teruggehou word nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Tans is dit nog nie bekend hoeveel die mediese koste gaan wees nie, en op hierdie stadium is dit nog nie bekend wat die inkomste uit donasies tans is nie, aangesien verskillende groepe hulle beywer om geld in te samel vir mnr. Astle se mediese koste.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Indien dit sou blyk dat meer geld geskenk sou word as wat mnr. Astle en sy familie se mediese koste sou wees, het TLU SA voorgestel dat die restant in \u2018n te stigte nasionale fonds gestort kan word, wat gebruik kan word vir moontlike toekomstige gevalle waar slagoffers van plaasaanvalle nie private hospitale kan bekostig nie. Dit is egter nog iets wat vir die toekoms oorweeg moet word, s\u00ea mnr. Geldenhuys, TLU SA se adjunkpresident en voorsitter van die Veiligheidskomitee.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Intussen kan direkte inbetalings gemaak word in die trustrekening, met die volgende besonderhede:<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Schweizer Kli\u00ebnte Dienste<\/p>\n<p>ABSA trustrekening no 123&nbsp;074 1006<\/p>\n<p>Takkode: 334439<\/p>\n<p>Verwysing: Joe met donateur se voorletters en van<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. &nbsp; TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[],"class_list":["post-625","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2016-12-29T10:06:36+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2016-12-29T10:06:36+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#blogposting\",\"name\":\"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA\",\"headline\":\"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2016-12-29T10:06:36+02:00\",\"dateModified\":\"2016-12-29T10:06:36+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#listItem\",\"name\":\"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/\",\"name\":\"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA\",\"description\":\"Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \\u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2016-12-29T10:06:36+02:00\",\"dateModified\":\"2016-12-29T10:06:36+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA","description":"Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#blogposting","name":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA","headline":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2016-12-29T10:06:36+02:00","dateModified":"2016-12-29T10:06:36+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","position":2,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#listItem","name":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#listItem","position":3,"name":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/","name":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA","description":"Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2016-12-29T10:06:36+02:00","dateModified":"2016-12-29T10:06:36+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA","og:description":"Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/","article:published_time":"2016-12-29T10:06:36+00:00","article:modified_time":"2016-12-29T10:06:36+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer - TLU SA","twitter:description":"Dit gaan onder omstandighede redelik met mnr. Joe Astle, wat op Kersdag ernstig beseer is tydens \u2018n plaasaanval op sy oupa se plaas in Leeudoringstad. Hy en sy moeder is geskiet in die voorval, terwyl sy oupa en ouma ook redelik ernstig beseer is. TLU SA het, nadat hy daartoe deur van sy eie"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tNog geld nodig vir plaasaanval slagoffer\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/"},{"label":"Nog geld nodig vir plaasaanval slagoffer","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/nog-geld-nodig-vir-plaasaanval-slagoffer\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/625","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=625"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/625\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=625"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=625"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=625"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}