{"id":629,"date":"2017-02-16T08:33:54","date_gmt":"2017-02-16T08:33:54","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2017\/02\/16\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/"},"modified":"2017-02-16T08:33:54","modified_gmt":"2017-02-16T08:33:54","slug":"regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/","title":{"rendered":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\" align=\"center\">Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\" align=\"center\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur sy versuim om iets aan di\u00e9 uiters belangrike gemeenskap se veiligheid, as voorsieners vir voedsel op almal se tafel, te doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die eerste 14 dae van die tweede maand van die jaar is reeds 11 mense op plase vermoor. Dis byna een moord per dag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">TLU SA staan daarop dat die regering \u2018n Grondwetlike verpligting het om na die veiligheid van sy burgers om te sien, waarvan hy nie kan wegkom nie. Dit sluit die landbougemeenskap in, s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarbenewens huiwer die land op die rand van ekonomiese rommelstatus. \u201cDie regering moet \u2018n klimaat skep waarbinne die privaatsektor met vertroue&nbsp;sal wil bel\u00ea.&nbsp;Die Zuma-regering faal klaaglik daarin, net soos met sy verpligting om die gemeenskap veilig te hou,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veiligheidsklimaat in Suid-Afrika is onaanvaarbaar en in wese korrup as gevolg van die ANC-regering wie se enigste beleid, die voortsetting van die &#8220;struggle&#8221; is, wat in praktyk neerkom op die oorlewing en verryking van regeringslui en hulle trawante, in plaas daarvan om die land te regeer tot almal se voordeel. &nbsp;\u201cDie voorbeeld wat die regering stel en ander toelaat om te stel, is inderdaad &#8216;n aanmoediging vir enigiemand om maar te neem wat hulle wil waar hulle wil, al is dit selfs &#8216;n persoon se lewe.&nbsp; Plaasboere is vandag grootliks op hulself aangewese vir hul eie veiligheid terwyl politici uit hul pad gaan om voldoende veiligheidsmeganismes daar te stel om hulself op te pas, selfs om die SANW te ontplooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Meintjes het president Zuma gedaag om sy standpunt oor die onaanvaarbare vlakke van plaasmoorde in geen onduidelike taal te stel, maar verder ook duidelik uit te stippel wat die regering se onmiddellike plan van aksie is om hierdie vergryp teen die reg van lewe van landbouers te stuit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIntussen het die landbougemeenskap geen alternatief as om homself te mobiliseer om die terrorisme wat teen hom gepleeg word, met gelyke munt te beantwoord nie.&nbsp; Ons boere weier om in groen sakke van hulle plase gedra te word, terwyl die misdadigers binne dae borgtog kry om as helde van hulle gemeenskap geparadeer te word. Die boere se gemoedere loop hoog, en baie voel al byna dat hulle niks meer het om te verloor nie en is daarom bereid om tot uiterstes te gaan om ten minste hulle lewens en di\u00e9 van hulle naasbestaandes met alles tot hulle beskikking te verdedig,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.&nbsp; \u201cNet die regering is vir die plofbare situasie te blameer.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. &nbsp; Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[],"class_list":["post-629","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-02-16T08:33:54+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-02-16T08:33:54+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#blogposting\",\"name\":\"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA\",\"headline\":\"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2017-02-16T08:33:54+02:00\",\"dateModified\":\"2017-02-16T08:33:54+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#listItem\",\"name\":\"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/\",\"name\":\"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA\",\"description\":\"Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \\u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2017-02-16T08:33:54+02:00\",\"dateModified\":\"2017-02-16T08:33:54+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA","description":"Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#blogposting","name":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA","headline":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2017-02-16T08:33:54+02:00","dateModified":"2017-02-16T08:33:54+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","position":2,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#listItem","name":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#listItem","position":3,"name":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/","name":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA","description":"Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2017-02-16T08:33:54+02:00","dateModified":"2017-02-16T08:33:54+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA","og:description":"Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/","article:published_time":"2017-02-16T08:33:54+00:00","article:modified_time":"2017-02-16T08:33:54+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid - TLU SA","twitter:description":"Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, het pres. Jacob Zuma daarvan beskuldig dat sy regering nie die politieke wil het om na die boeregemeenskap se veiligheid om te sien nie. Mnr. Meintjes het pres. Zuma verder daarvan beskuldig dat hy die landbougemeenskap, synde \u2018n strategies belangrike komponent wat stabiliteit kan verseker, verraai deur"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tRegering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/"},{"label":"Regering pleeg verraad teenoor boere oor veiligheid","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/regering-pleeg-verraad-teenoor-boere-oor-veiligheid\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/629","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=629"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/629\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=629"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=629"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=629"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}