{"id":633,"date":"2017-03-07T09:51:14","date_gmt":"2017-03-07T09:51:14","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2017\/03\/07\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/"},"modified":"2017-03-07T09:51:14","modified_gmt":"2017-03-07T09:51:14","slug":"ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/","title":{"rendered":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: left;\" align=\"center\"><strong><span style=\"font-size: 14pt;\">Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad<\/span><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou.&nbsp; Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar gestel moet word ten einde misdaad te beveg.&nbsp; &nbsp;Reeds op 3 Februarie 2017 en 12 Januarie 2017 is onderskeidelik skrywes gerig aan die Minister van die SAPD sowel as die Waarnemende Nasionale SAPD Kommissaris met die versoek om statistieke te belyn waarop ons nog geen reaksie ontvang het nie. Vir die tydperk 1 April 2016 \u2013 31 Desember 2016&nbsp; (Beeld 4 Maart) het TLU SA 53 bevestigde moorde aangeteken teenoor die SAPD se 47.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Wat egter nog meer kommer wek is dat dit syfers is van verlede jaar, terwyl feitlik elke Suid-Afrikaner in die eerste paar maande van hierdie jaar reeds deeglik kennis geneem het van die vlaag plaasmoorde en ander geweldsmisdade, wat dikwels ontstaan uit protesoptredes.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cOns ervaar ook dat die regering redelik neutraal staan oor die steeds stygende misdaad, en dat dit nie vir hom \u2018n prioriteit is nie,\u201d s\u00ea mnr. Louis Meintjes, President van TLU SA.&nbsp; \u201cDaarteenoor word daar byna histeriese aandag gegee aan die sogenaamde radikale ekonomiese transformasie, waarin grondbesit en eiendomsreg sentraal staan.&nbsp; Dit is nou geen geheim meer dat \u2018n moontlike grondwetlike verandering om gronddiefstal sonder vergoeding moontlik te maak, op die regering se sakelys is nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cWat die regering egter nie besef nie, is dat geen ekonomiese transformasie gaan slaag tensy bepaalde beginsels bepaal en maatre\u00ebls in plek gesit gaan word nie,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.&nbsp; Wat ook al met die ekonomie aangevang word, moet dit volhoubaar wees.&nbsp; \u201cOm van die een te vat om vir die ander te gee, was nog n\u00earens in die w\u00eareldgeskiedenis volhoubaar nie.&nbsp; Dit sal ook nie in Suid-Afrika wees nie.&nbsp; Solank die land egter gebuk gaan onder \u2018n gees van wetteloosheid, en ondersteun deur die kanker van korrupsie, sal enige verandering slegs neerkom op die bevoordeling van die korruptes tot nadeel van die werklike armes.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>TLU SA doen aan die hand dat, alvorens daar na sogenaamde radikale ekonomiese transformasie gekyk word, die volgende aspekte aandag moet kry:<\/p>\n<ul style=\"list-style-type: square;\">\n<li><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">&#8211; Die politieke wil moet geopenbaar word om die misdaadvlaag met desnoods radikale optrede te stuit en misdadigers hok te slaan;<\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">&#8211; Korrupsie moet met wortel en tak uitgeroei word wat gesien moet word as &#8216;n voorvereiste van enige ekonomiese stabiliteit en groei;<\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">&#8211; Private besitreg behoort deeglik gevestig en erken te word sonder uitsondering.&nbsp; Dit geld vir landbougrond, maar ook deur privaat besitreg te vestig by HOP huise sowel as by staatsbeheerde landbougrond. &nbsp;Die eiendomme sal dan vir die eienaars as werkskapitaal van waarde kan wees terwyl dit tans as dooie kapitaal geen doel dien nie behalwe dat die regering dit gebruik om die massas te manipuleer.<\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">&#8211; Daardeur sal moontlik groter beleggings gelok word omdat toestande gestabiliseer sal wees op grond van suiwer ekonomiese beginsels, en nie politieke emosionele retoriek nie;<\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">&#8211; Entrepreneurs sal met meer vertroue besigheid doen wat onmiddellik werkskeppend sal wees, wat die volhoubare wyse is om armoede te beveg;<\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\">&#8211; Natuurlike, ongedwonge en volhoubare ekonomiese groei sal daaruit voortspruit wat sal meehelp dat die land se kapasiteit sal vergroot wat dan die middele daar sal stel waarmee die kritiese armoede- en werkloosheidsvraagstukke aangespreek kan word.<\/span><\/li>\n<li><span style=\"font-family: Arial, sans-serif;\"><\/span><\/li>\n<\/ul>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad &nbsp; TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. &nbsp; TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou.&nbsp; Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[],"class_list":["post-633","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-03-07T09:51:14+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-03-07T09:51:14+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#blogposting\",\"name\":\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA\",\"headline\":\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2017-03-07T09:51:14+02:00\",\"dateModified\":\"2017-03-07T09:51:14+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#listItem\",\"name\":\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/\",\"name\":\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA\",\"description\":\"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2017-03-07T09:51:14+02:00\",\"dateModified\":\"2017-03-07T09:51:14+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA","description":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#blogposting","name":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA","headline":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2017-03-07T09:51:14+02:00","dateModified":"2017-03-07T09:51:14+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","position":2,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#listItem","name":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#listItem","position":3,"name":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/","name":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA","description":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2017-03-07T09:51:14+02:00","dateModified":"2017-03-07T09:51:14+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA","og:description":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/","article:published_time":"2017-03-07T09:51:14+00:00","article:modified_time":"2017-03-07T09:51:14+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad - TLU SA","twitter:description":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad TLU SA het met ernstige kommer kennis geneem van die jongste misdaadsyfers wat verlede week vrygestel is. TLU SA is afhanklik van lede se rapportering asook mediaberigte van voorvalle om die databasis korrek te hou. Dit is in beste belang dat misdaadstatistiek so akkuraat as moontlik beskikbaar"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tEkonomie kan slegs groei sonder misdaad\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/"},{"label":"Ekonomie kan slegs groei sonder misdaad","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/ekonomie-kan-slegs-groei-sonder-misdaad\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/633","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=633"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/633\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=633"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=633"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=633"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}