{"id":640,"date":"2017-04-05T06:45:27","date_gmt":"2017-04-05T06:45:27","guid":{"rendered":"https:\/\/www.tlu.co.za\/dev\/2017\/04\/05\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/"},"modified":"2017-04-05T06:45:27","modified_gmt":"2017-04-05T06:45:27","slug":"mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/","title":{"rendered":"Mediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\" align=\"center\">Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. &nbsp;Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het en uiteindelik misluk het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&nbsp;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom is enige vorm van deelname aan die grondhervormingsproses op die regering se agenda, \u2018n spyker in die doodskis van die vryemarkbeginsel, en die begin van die einde van private grondbesit in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Dit is die mening van mnr. Louis Meintjes, President van TLU SA. &nbsp;Mnr. Meintjes het toegetree tot die debat oor grondhervorming, nadat die Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Gugile Nkwinti, ges\u00ea het dat President Jacob Zuma se pleidooi vir onteiening sonder vergoeding, kwansuis nog nie ANC-beleid is nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Mnr. Meintjes waarsku dat die onlangse uitsprake en konsep wette duidelik die oogmerk van die regering wys naamlik dat daar nie gestop gaan word voordat boere al hulle grond gaan verloor nie. &nbsp;Die voorgestelde bepalings van die voorgenome grondbesitwet is \u2018n bewys daarvan. &nbsp;\u201cOm te dink dat die regering tevrede gaan wees met \u2018n 50% of 60% swart bemagtiging, is volstruispolitiek in die lig van optrede en uitsprake van regeringslui,\u201d waarsku mnr. Meintjes. &nbsp;Hy daag persone of instansies wat hierdie aspek van regeringsbeleid ondersteun, of hulle al self hulle 10, 20 of 50 persent aandeel aan die regering gegee het, in die lig daarvan dat hulle dit ondersteun.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Mnr. Meintjes s\u00ea dat sulke los opmerkings en voorstelle gemaak word omdat daar geen plan vir landbou aanvaar is deur alle rolspelers nie.&nbsp; TLU SA het sy Landbouplan vir Volhoubaarheid ter tafel gel\u00ea as besprekingsdokument. &nbsp;\u201cMaar daar sal indringend bespreking moet plaasvind,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>Die Volhoubaarheidskonferensie van 11 April is die begin van die proses.&nbsp; Belangstellendes wat wil bywoon kan registreer by <a href=\"mailto:sekretaresse@tlu.co.za\">sekretaresse@tlu.co.za<\/a>.&nbsp; &#8216;n Afskrif van die Landbouplan vir Volhoubaarheid kan ook by dieselfde e-posadres aangevra word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>TLU SA staan \u2018n plan voor vir die landbousektor wat deur die sektor self opgestel word met die uitsluitlike doel om die landbousektor volhoubaar te laat groei. &nbsp;\u201cDit sal geskoei moet wees op die beginsel van privaat besitreg en die vryemark beginsel, sonder verwysing na ras. &nbsp;Dit sal &#8216;n plan wees wat die SEED beginsel nastreef (Sustainable Environmental and Economic Development).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>\u201cDit het tyd geword dat die landboubedryf hulle nonsens laat vaar, eiebelang eenkant skuif en saamkom om die plan saam te stel, in plaas daarvan om deur ander voorgeskryf te word,\u201d s\u00ea mnr. Meintjes.<\/p>\n<p><strong><span style=\"font-size: 14pt;\">&nbsp;<\/span><\/strong><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. &nbsp;Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"_exactmetrics_skip_tracking":false,"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[],"class_list":["post-640","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-jongste-nuus"],"acf":[],"aioseo_notices":[],"aioseo_head":"\n\t\t<!-- All in One SEO 5.0.3 - aioseo.com -->\n\t<meta name=\"description\" content=\"Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het\" \/>\n\t<meta name=\"robots\" content=\"max-image-preview:large\" \/>\n\t<meta name=\"author\" content=\"dev\"\/>\n\t<link rel=\"canonical\" href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/\" \/>\n\t\t<meta name=\"generator\" content=\"All in One SEO (AIOSEO) 5.0.3\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:locale\" content=\"en_US\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:site_name\" content=\"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:type\" content=\"article\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:title\" content=\"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:description\" content=\"Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het\" \/>\n\t\t<meta property=\"og:url\" content=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:published_time\" content=\"2017-04-05T06:45:27+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:modified_time\" content=\"2017-04-05T06:45:27+00:00\" \/>\n\t\t<meta property=\"article:publisher\" content=\"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:card\" content=\"summary_large_image\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:title\" content=\"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA\" \/>\n\t\t<meta name=\"twitter:description\" content=\"Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het\" \/>\n\t\t<script type=\"application\/ld+json\" class=\"aioseo-schema\">\n\t\t\t{\"@context\":\"https:\\\/\\\/schema.org\",\"@graph\":[{\"@type\":\"BlogPosting\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#blogposting\",\"name\":\"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA\",\"headline\":\"Mediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei\",\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"},\"datePublished\":\"2017-04-05T06:45:27+02:00\",\"dateModified\":\"2017-04-05T06:45:27+02:00\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"mainEntityOfPage\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#webpage\"},\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#webpage\"},\"articleSection\":\"Verklarings\"},{\"@type\":\"BreadcrumbList\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#breadcrumblist\",\"itemListElement\":[{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"position\":1,\"name\":\"Home\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"position\":2,\"name\":\"Verklarings\",\"item\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/\",\"nextItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#listItem\",\"name\":\"Mediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei\"},\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#listItem\",\"name\":\"Home\"}},{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#listItem\",\"position\":3,\"name\":\"Mediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei\",\"previousItem\":{\"@type\":\"ListItem\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/category\\\/jongste-nuus\\\/#listItem\",\"name\":\"Verklarings\"}}]},{\"@type\":\"Organization\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"sameAs\":[\"https:\\\/\\\/www.facebook.com\\\/TLUSAsedert1897\",\"https:\\\/\\\/www.instagram.com\\\/tlu_sa\\\/?hl=en\"]},{\"@type\":\"Person\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/\",\"name\":\"dev\",\"image\":{\"@type\":\"ImageObject\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#authorImage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/secure.gravatar.com\\\/avatar\\\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g\",\"width\":96,\"height\":96,\"caption\":\"dev\"}},{\"@type\":\"WebPage\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#webpage\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/\",\"name\":\"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA\",\"description\":\"Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \\u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is \\u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"isPartOf\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\"},\"breadcrumb\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\\\/#breadcrumblist\"},\"author\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"creator\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/author\\\/dev\\\/#author\"},\"datePublished\":\"2017-04-05T06:45:27+02:00\",\"dateModified\":\"2017-04-05T06:45:27+02:00\"},{\"@type\":\"WebSite\",\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#website\",\"url\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/\",\"name\":\"TLU SA\",\"description\":\"Die vesting vir die kommersi\\u00eble boer in Suid-Afrika\",\"inLanguage\":\"en-US\",\"publisher\":{\"@id\":\"https:\\\/\\\/www.tlu.co.za\\\/en\\\/#organization\"}}]}\n\t\t<\/script>\n\t\t<!-- All in One SEO -->\n\n","aioseo_head_json":{"title":"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA","description":"Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het","canonical_url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/","robots":"max-image-preview:large","keywords":"","webmasterTools":{"miscellaneous":""},"schema":{"@context":"https:\/\/schema.org","@graph":[{"@type":"BlogPosting","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#blogposting","name":"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA","headline":"Mediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei","author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"},"datePublished":"2017-04-05T06:45:27+02:00","dateModified":"2017-04-05T06:45:27+02:00","inLanguage":"en-US","mainEntityOfPage":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#webpage"},"isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#webpage"},"articleSection":"Verklarings"},{"@type":"BreadcrumbList","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#breadcrumblist","itemListElement":[{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","position":1,"name":"Home","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","position":2,"name":"Verklarings","item":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/","nextItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#listItem","name":"Mediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei"},"previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#listItem","name":"Home"}},{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#listItem","position":3,"name":"Mediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei","previousItem":{"@type":"ListItem","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/#listItem","name":"Verklarings"}}]},{"@type":"Organization","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","sameAs":["https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","https:\/\/www.instagram.com\/tlu_sa\/?hl=en"]},{"@type":"Person","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/","name":"dev","image":{"@type":"ImageObject","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#authorImage","url":"https:\/\/secure.gravatar.com\/avatar\/e2569f89bce73831e23b66eed6e1732e0e01a4ca22e7127a1e4dba3a4086b214?s=96&d=mm&r=g","width":96,"height":96,"caption":"dev"}},{"@type":"WebPage","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#webpage","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/","name":"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA","description":"Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het","inLanguage":"en-US","isPartOf":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website"},"breadcrumb":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/#breadcrumblist"},"author":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"creator":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/author\/dev\/#author"},"datePublished":"2017-04-05T06:45:27+02:00","dateModified":"2017-04-05T06:45:27+02:00"},{"@type":"WebSite","@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#website","url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/","name":"TLU SA","description":"Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","inLanguage":"en-US","publisher":{"@id":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/#organization"}}]},"og:locale":"en_US","og:site_name":"TLU SA - Die vesting vir die kommersi\u00eble boer in Suid-Afrika","og:type":"article","og:title":"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA","og:description":"Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het","og:url":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/","article:published_time":"2017-04-05T06:45:27+00:00","article:modified_time":"2017-04-05T06:45:27+00:00","article:publisher":"https:\/\/www.facebook.com\/TLUSAsedert1897","twitter:card":"summary_large_image","twitter:title":"Mediaverklaring: Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei - TLU SA","twitter:description":"Grondhervorming soos tans beplan word aan regeringskant, is \u2018n onbekostigbare ras-gedrewe proses wat met die ekonomiese realiteite en die vryemarkbeginsel geen rekening hou nie. Dit is \u2018n sosialistiese stelsel wat streef na totale beheer oor die land se grond deur die regering, en niks anders nie as dieselfde model wat in die Sowjet-Unie geheers het"},"aioseo_meta_data":[],"aioseo_breadcrumb":"<div class=\"aioseo-breadcrumbs\"><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/\" title=\"Home\">Home<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\t<a href=\"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/\" title=\"Verklarings\">Verklarings<\/a>\n\t\t<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb-separator\">\u00bb<\/span><span class=\"aioseo-breadcrumb\">\n\t\t\tMediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei\n\t\t<\/span><\/div>","aioseo_breadcrumb_json":[{"label":"Home","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/"},{"label":"Verklarings","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/category\/jongste-nuus\/"},{"label":"Mediaverklaring:  Onrealistiese en roekelose grondhervorming vernietig ekonomiese groei","link":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/mediaverklaring-onrealistiese-en-roekelose-grondhervorming-vernietig-ekonomiese-groei\/"}],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/640","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=640"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/640\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=640"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=640"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.tlu.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=640"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}