James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Behoud van eiendomsreg as basis vir ekonomiese groei

Bioskets: Terence Corrigan

Terence Corrigan is ‘n projek bestuurder by die Instituut vir Rasseverhoudings, waar hy spesialiseer in eiendomsreg sowel as grond-, landbou- en mynbeleid.

As ‘n boorling van KwaZulu-Natal het hy sy weg deur verskeie navorsings instellings gewerk.  Hy het ook al as laerskool onderwyser gewerk in Suid-Afrika en Engelse onderig gegee in Taiwan.

Hy het ‘n volgehoue bekoring vir geskiedenis en sien homself die naaste moontlik aan ‘n vryspraak fundamentalis.

Laai sy biokets hier af

 

Kategorie:

Deel dit:

Behoud van eiendomsreg as basis vir ekonomiese groei