Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
MEZ (MUSINA ECONOMIC ZONE) Saterdag | 27 Maart | 2021

Die oprig van ‘n spesiale staalfabriek, hospitaal, skole, kragopwekkingsentrale en sommer ‘n hele nuwe dorp, word vertraag omdat staatsdepartemente, provinsiale departemente, staatsagentskappe en Artikel 9-maatskappye nog geen begroting vir die doel bewillig het nie.

Dit laat ‘n mens wonder hoekom die regering nou deur verskeie departemente finansiering vir hierdie wit olifant moet gee. Die Chinese sou dit dan glo finansier en nie met ‘n lening nie – dit sou ‘n “belegging” wees.

Daar is nie water in die gebied nie. Water sal uit die Krokodilrivier via ander riviere en dongas herlei word. Daar is ook gesê dat ‘n pypleiding uit die Zambesi, oor Zimbabwe gebou sal word en daar is niks wat in die pad sal staan van die MEZ nie. Gelukkig sien ons nou dat lui amptenare soms van nut kan wees.

Sluit aan
POPI
Nuusbriewe
Checkboxes
Kontak Ons

Warning: call_user_func_array() expects parameter 1 to be a valid callback, function 'frm_disable_honeypot' not found or invalid function name in /home/tlucosfk/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php on line 309

sluit aan

Sluit aan
POPI

Kry ons nuusbrief

Nuusbriewe
Checkboxes

Stuur vir ons 'n boodskap

Kontak Ons

Warning: call_user_func_array() expects parameter 1 to be a valid callback, function 'frm_disable_honeypot' not found or invalid function name in /home/tlucosfk/public_html/wp-includes/class-wp-hook.php on line 309