Dit is duidelik dat die Suid-Afrikaanse regering onbekwaam of onwillig is om ons inwoners te beskerm. TLU SA dring daarom daarop aan dat alle Suid-Afrikaners die basiese geleentheid gegun word om vir ons eie veiligheid en sekuriteit te sorg.
LEES MEER