Skip to content
TLU SA

Die vesting vir die kommersiële boer in Suid-Afrika

  • TUIS
  • OOR ONS
  • HULPMIDDELS
  • NUUS
  • VELDTOGTE
  • KONTAK ONS
  • SLUIT AAN
  • KLEREWINKEL
Terug na streke

Streke

  • Natal
  • Limpopo
  • Wesstreek
  • Noord-Kaap
  • Oos
  • Oos-Kaap
  • Sentraal
  • Vrystaat
  • Wes-Kaap

Nuus oor die Streek

  • 29 Apr 2026 Pitkos
    Staatskoerant aankondigings | April 2026
  • 31 Mar 2026 Pitkos
    Kontantvloei onder druk: Hoe om seisoenale onsekerheid te bestuur
  • 26 Feb 2026 Pitkos
    Finansiële Welstand: Beskerm die Plaas. Beskerm die Toekoms.
  • 11 Des 2025 Pitkos
    Staatskoerant aankondigings | Desember 2025
  • 01 Okt 2025 Pitkos
    TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025 aangewys

Ander Artikels

Sluit Aan
Join Today

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.

Lees vorige uitgawes van die Pitkos hier

Windscreen Masters

TLU SA se ooreenkoms met Windscreen Masters bepaal dat enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, dit op die plek van sy keuse kan laat doen.

Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Afgesien vir die gemak daarvan dat dit op die lid/vriend se eie perseel kan geskied, is daar ook vir elke transaksie ʼn toedeling na TLU SA.

Die diens is vir nou beperk tot Gauteng, Heidelberg, Brits, Hartebeespoortdam, Cullinan, Rayton, Middelburg, Witbank, Rustenburg en Warmbad.

TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.

Kontakpersoon:

Christi Rudolph
Tel.: (012) 335-4672
E-pos: windscreenm@iburst.co.za

Windscreen Masters

Firearms Guardian

TLU SA se ooreenkoms met FireArms Guardian bied aan lede/vriende regsbystand wat hulle mag benodig indien ʼn vuurwapen gebruik word in ʼn noodweer-situasie wanneer die vuurwapeneienaar homself of sy gesin moet beskerm.

Firarms Guardian is ʼn unieke kortermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars en bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat voortspruit uit selfverdediging, skiet-ongeluke, strafregtelike vervolging, jagtogte wat skeefgeloop het, sportskiet-ongelukke en vele meer.  Firearms Guardian bied aan sy lede ʼn span van regspraktisyns wat die vuurwapeneienaar en sy gesin 24 uur elke dag kan bystaan.

TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.

Kontakpersoon:

Henk Nolte
Tel.: (012) 665-2500
WA: 082 377 9172
E-pos: henk@firearmsguardian.co.za

Firearms Guardian

MarketVest

TLU SA se ooreenkoms met MarketVest is onlangs gevestig om die benarde situasie in SA rakende kragvoorsiening aan te spreek. Ondersoeke is gedoen na geakkreditteerde en geregistreerde maatskappye met ʼn bewese naverkope-diens en kan die diens van MarketVest met vrymoedigheid aanbeveel word.

Afgesien van die aansporing vir ʼn belastingkorting van 125% vir alternatiewwe kragopwekking spesialiseer MarketVest daarin om insette te lewer om finansieringsbehoeftes ten opsigte van sonkrag-stelsels by finansierders te motiveer. MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies.

Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.

Kontakpersoon:

Helgard Hancke
Sel.: 083 651 0909
E-pos: helgard@marketvest-int.com

MarketVest

Nasionale Boere Makelaars (NBM)

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte.

  • Boere-kliënte kry ʼn 10% afslag indien sy premie minder as R3,000 per maand is en 15% afslag as sy premie meer as R3,000 per maand is.
  • Kry afslag volgens huidige skedule mits eise-verhouding minder as 70% is.
  • Affiliasies waaraan die boere-kliënt behoort kry 15% van die makelaars-kommissie as ’n diensfooi – ongeveer 2,25% van die premie. (Met gemiddelde premie van R 6,500 per maand is diens-fooi R1,750 per jaar wat aan die struktuur oorbetaal word.)
  • Bied unieke pasgemaakte boere-versekeringsproduk, enigste in sy soort in SA aan affiliasies/lede/vriende van TLU SA.
  • Bied een-stop-diens wat alle fasette van korttermynversekering aan kliënte bied.

TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.

Kontakpersone:

Tak Naam Tel. Sel. E-pos
Mokopane (Hoofkantoor) Phlippie de Beer (015) 491-6488 / 7439 083 230 4563 potties@nbmgroup.co.za
Marble Hall tak Willem du Toit (013) 011-0463 082 330 5789 mh@nbmgroup.co.za
Middelburg tak Ernst Bellingham (013) 282-0022 082 577 1232 mb@nbmgroup.co.za
Algemene navrae Hendrik de Swart – 082 852 8039 –
Philippie de Beer – 083 230 4583 –

Nasionale Boere Makelaars (NBM)

Finco Finance

TLU SA se ooreenkoms met Finco Finance bied aan affiliasies/lede vriende bystand ten opsigte van enige finansiële behoefte. Finco Finance is ʼn instansie wat oor ʼn tydperk heen met groot sukses steeds in hierdie tydsgewrig boere kon help om wel inset- finansiering te kan kry by handelsbanke.

Kontakpersoon:

Johan Minnaar
Sel.: 081 541 9075
E-pos: admin@fincofin.co.za

Finco Finance

Landbousektor voorsorgfonds

TLU SA se ooreenkoms met die Landbousektor Voorsorgfonds (LSVF) verseker dat verskeie bekostigbare dienste wat op die behoeftes van werkgewers sowel as werknemers gerig is aan affiliasies/lede/vriende gelewer kan word, terwyl bygehou word met wetgewing en bedryfstandaarde. Die LSVF sien om na bekostigbare bydraes, sowel as mededingende voordele vir deelnemende plaaswerkers.

TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.

Kontakpersoon:
Ben de Jager
Sel.: 021 943 5300
Epos: ben@verso.co.za

Landbousektor voorsorgfonds

TLU SA Finansiële Welstand Lessenaar en TLU SA Fidusiêre Dienste

TLU SA se ooreenkoms met die TLU SA se Finansiële Lessenaar en TLU SA se Fidusiêre Dienste, bied geleentheid aan affiliasie/lede/vriende vir skakeling met kundiges en voorbereiding om bates vir jou nageslag te beskerm. Die dienste sluit in o.a. bate-beskerming, boedel-beplanning, opstel van jou testament en persoonlike beleggings.

Kontakpersoon:

Kobus Oberholster – Finansiële Adviseur
Sel.: 082 330 8607
Tel.: (012) 804 8031
Epos: kobus@attooh.co.za

TLU SA Finansiële Welstand Lessenaar en TLU SA Fidusiêre Dienste

Timac Agro

TLU SA se ooreenkoms met Timac Agro bepaal dat TLU SA affiliasies/lede/vriende ʼn afslag vir kunsmis aankope by Timac-Agro verkry

Die onderskeie afslagpryse word hieronder gelys:

Produk kategorie Lid afslag TLU SA voordeel Totale voordeel
Korrelvorm 3,5% 0,5% 4,0%
Vloeistowwe 8,0% 1,0% 9,0%
KSC (wateroplosbaar) 5,0% 1,0% 6,0%
Dierevoeding 4,0% 1,0% 5,0%

TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.

Kontakbesonderhede:

Gebied Naam Sel. E-pos
Vrystaat Sentraal (Schweizer-Reneke, Vryburg) Ronald Visser 084 793 6407 ronald.visser@roullier.com
Vrystaat Wes (Bothaville, Hoopstad) Fasie De Kock 082 578 3908 fasie.dekock@roullier.com
Vrystaat Suid (Bethlehem, Bloemfontein) Schalk De Beer 082 804 5585 schalk.debeer@roullier.com
Mpumalanga Noord (Middelburg, Ermelo) Paul Henning 081 323 3296 paul.henning@roullier.com
Mpumalanga Suid (Highveld, Standerton) Gabbi Joubert 066 119 2086 gabbi.joubert@roullier.com
Limpopo Suid (Vaalwater, Pietersburg) Ignatius Richardson 081 026 7941 ignatius.richardson@roullier.com
Limpopo Noord (Alldays, Tzaneen) Andries Van Der Walt 076 810 8359 andries.vanderwalt@roullier.com

Timac Agro

LWO Werkgewersorganisasie

TLU SA se ooreenkoms met die LWO bepaal dat TLU SA affiliasies/lede/vriende ’n kontinue inkomste van R50 per maand kan verdien vir alle suksesvolle verwysings na die LWO wat lidmaatskap by die LWO opneem en behou. TLU SA is die nodale punt vanwaar die verwysings kan geskied.

Die ooreenkoms bepaal ook dat vir elke persoon/besigheid wat via TLU SA as nodale punt na hulle verwys word wat lidmaatskap by die LWO opneem en behou, TLU SA ’n R500 verwysingsfooi ontvang.

TLU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir die voordeel.

Nodale punt TLU SA HK vir verwysings.

Kontakbesonderhede:
Michelle Smuts
Tel: 0861 101 828
Sel: 071 485 3501
Epos: michelles@lwo.co.za

LWO Werkgewersorganisasie

Verco Energy

TLU SA se ooreenkoms met Verco Energy bepaal dat daar in sekere afleweringsgebiede vir TLU SA affiliasies/lede/vriende goedkoper diesel gelewer kan word.

Gebiede van toepassing is: Groot dele van die Oosstreek (Mpumalanga), groot dele van Sentraalstreek (Gauteng) en dele van die Noordstreek (Limpopo) sowel as dele van die Vrystaat wat ongeveer binne ʼn straal van 100 km vanaf Standerton geleë is.

Die ooreenkoms bepaal dat ʼn totale afslag is 65c per liter afslag waarvan 45c na die affiliasie/lid/vriend verdeel word en 20c na TLU SA verdeel word.

LU SA lidnommer nodig om te kwalifiseer vir voordeel.

Kontakbesonderhede:
Erika Vermaak
Tel.: (017) 640-0988 of
Sel.: 082 775 9313
Epos: reception@verco.co.za

Verco Energy