James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

SLUIT AAN

TLU SA het sy lidmaatskapsformaat aangepas om voorsiening te maak vir lede vanuit die landbougemeenskap, sowel as ondersteuners van die landbouers in die land. Verskillende kategorieë lidmaatskap word op die vorm aangedui en bepaalde voordele sal binnekort aan elke kategorie gekoppel word.

*Let wel: Die Noordstreek se fooie verskil van die res van die land. Kontak wilma@ntlu.co.za vir meer inligting. 

LIDMAATSKAP KATEGORIEË

Diamant lidmaatskap

R13 820 – jaarliks
R13 920 – halfjaarliks (2 x R6960)
R13 920 – maandeliks (12 x R1160)

Enige kategorie lid wat voel dat hy/sy ʼn groter bydrae vir landbou wil maak. Met Diamant lidmaatskap verkry die lid individuele stemreg by die AR sowel as by die Kongres.

Platinum lidmaatskap

R4 850 – jaarliks
R4 960 – halfjaarliks (2 x R2 480)
R4 980 – maandeliks (12 x R415)

Kommersiële/ voltydse boer.

Goud lidmaatskap

R3 635 – jaarliks
R3 740 – halfjaarliks (2 x R1 870)
R3 780 – maandeliks (12 x R315)

Nie-kommersiële boer – waarvan die munisipale rekening die grond as landbougrond gesoneer aandui.
Plaasbestuurder of seun mits die eienaar van die grond ʼn Platinum lid is.

Silwer lidmaatskap

R1 680 – jaarliks
R1 780 – halfjaarliks (2 x R890)
R1 800 maandeliks (12 x R150)

Ondersteuners van TLU SA wat nie landbougrond het nie (stadsbewoners).

SLUIT HIER AAN

Sluit aan W2
POPI

Sluit aan