James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

TLU SA | STREKE

Vind jou streekbestuurder

Elke TLU SA-streek verteenwoordig TLU SA-lede op provinsiale vlak binne die geografiese gebied waarin die streek gevestig is. Die streek tree op as koördineerder en woordvoerder vir alle TLU SA-lede in die betrokke provinsie en verseker dat lede se belange verteenwoordig en aangespreek word.

Die streeksbestuur is verantwoordelik vir die vestiging van TLU SA-strukture binne die verskillende munisipaliteite, waar ook al dit prakties uitvoerbaar is.

Soek jou streek op die kaart en klik daarop om meer oor die streek en sy bestuurders te lees.

Streke