NUUS
PLAASLIKE NUUS

Noordstreek: Sukses teen prospektering Woensdag | 24 Julie | 2019

Ook die land se noordelikste provinsie word toenemend geteiken met prospekteringsaansoeke van instansies wat wil myn. TLU SA se Noordstreek was instrumenteel daarin dat ’n prospekteringsaansoek in die Warmbad-omgewing teruggetrek het. Net soos dit al die gewoonte van die Staat is om moeilike wetgewing oor Desember te promulgeer, het Samancor dieselfde gedoen toe hulle in

LEES MEER

Nuus uit die Sentraalstreek: Julie 2019 Woensdag | 24 Julie | 2019

Gauteng Dieregesondheid Forum Die vergadering is geskeduleer vir 30 Julie 2019.  Navrae kan gestuur word na sentraal@tlu.co.za. Gauteng RPO en Veediefstal Forum vergadering Die vergadering is geskeduleer vir 27 Augustus  2019. Navrae kan gestuur word na sentraal@tlu.co.za. Sanddrift Landboufees 6 to 8 September 2019 Die Sanddrift Landboufees op die terrein van Laerskool Sanddrift is ons eie

LEES MEER

Nuus uit die Oosstreek: Julie 2019 Woensdag | 24 Julie | 2019

Die twee streeksvergaderings wat vanjaar reeds aangebied is, was van groot waarde vir die boere wat dit bygewoon het. Die volgende vergadering voor die Kongres in September is op 3 Augustus in Ermelo. TLU SA se Hoofbestuurder, Mnr. Bennie van Zyl en ander kenners oor landbou-aspekte sal as sprekers optree. Oestyd Boere in die streek

LEES MEER

VERKLARINGS

TLU SA ondersteun hersiene Landelike Veiligheidstrategie Woensdag | 09 Oktober | 2019

TLU SA ondersteun die hersiene Landelike Veiligheidstrategie van die Suid-Afrikaanse polisie (SAPD) wat die minister van Polisie, Genl. Bheki Cele Vrydag in Makhado, Limpopo sal bekendstel. TLU SA het op nasionale vlak met die polisie saamgewerk om die strategie te ontwikkel en vertrou dat alle rolspelers sal meewerk om die strategie te laat slaag en

LEES MEER

Henna du Plessis aangewys as TLU SA / Old Mutual Insure Agri / Manitou / Mahindra-Jongboer van die Jaar Sondag | 22 September | 2019

‘n Groenteboer van die Koedoesrand distrik by Maasstroom in Limpopo het tydens TLU SA se jaarlikse Kongresdinee weggestap met ‘n oorsese reis na Frankryk en ‘n ruim kontantprys. Henna du Plessis het sewe ander finaliste van regoor die land uitgestof toe hy op 18 September as die TLU SA / Old Mutual Insure Agri /

LEES MEER

Mediaverklaring: TLU SA gee lede moed met innoverende denke vir volhoubare landbou by jaarlikse kongres Woensdag | 18 September | 2019

Die Suid-Afrikaanse landbousektor het verskeie uitdagings wat die bedryf teister, maar deur innoverend te dink en geleenthede raak te sien, kan boere wel volhoubaar voortbestaan. Dit was die boodskap wat TLU SA vandag tydens die jaarlikse kongres aan lede, landbou-affiliasies en ondersteuners gegee het om hoop te skep. “Volhoubare landbou kan op verskillende maniere omskryf

LEES MEER

Mediaverklaring: TLU SA steeds bekommerd oor plaasaanvalle en -moorde Donderdag | 12 September | 2019

TLU SA is steeds bekommerd oor die aanvalle en moorde op boere, hoewel dit in die 2018/19 finansiële jaar wel ‘n afname getoon het. Die jaarlikse misdaadstatistiek is vanoggend deur die Minister van Polisie, Genl. Bheki Cele in die parlement bekendgestel. Volgens Cele is daar 47 plaasmoorde in 41 voorvalle aangemeld. TLU SA se Insidente

LEES MEER

Mediaverklaring: Wanfunksionele regering besig om landbou oor die rand te dryf Donderdag | 12 September | 2019

Die wanfunksionele ANC-regering is aktief besig om die landbou oor ’n ekonomiese afgrond te dryf en is aandadig aan die versnellende tempo van vernietiging van Suid-Afrika se voedselsekuriteit. Dit volgens mnr. Johan Steyn, Voorsitter: TLU SA Oos-Kaap, na aanleiding van die onthulling dat die regering nie die Wêreld Dieregesondheidorganisasie (OIE) kon oortuig om Suid-Afrika as

LEES MEER

Mediaverklaring: TLU SA se jaarlikse kongres is weer op hande – Media word verwelkom Dinsdag | 10 September | 2019

TLU SA is besig met die laaste voorbereidings vir vanjaar se kongres op 18 September 2019. Afgevaardigdes sal by die WNNR se konferensiefasiliteite onthaal word. Die bestuur sien uit na die geleentheid om in hierdie onsekere tye die rigting van landbou se toekomspad te bepaal, veral gesien in die lig van merkwaardige groei van meer

LEES MEER

Mediaverklaring: Uitsprake teen wittes tydens xenofobiese geweld onaanvaarbaar en kommerwekkend vir TLU SA Dinsdag | 10 September | 2019

Die opstoking en rassehaat wat tydens xenofobiese geweld in Suid-Afrika teen witmense aangevuur word, is vir TLU SA nie net onaanvaarbaar nie, maar ook uiters kommerwekkend. “Alhoewel die presiese motief van groepe soos die BLF en EFF onseker is, is dit duidelik dat hulle rassehaat teen wit mense verkondig en selfs so ver gaan om

LEES MEER

Mediaverklaring: TLU SA stel eenstop-produk vir boerderybestuur bekend Donderdag | 05 September | 2019

TLU SA se Finansiële Welstand Lessenaar stel vandag nog ‘n innoverende produk aan lede bekend. “Business How To” – ontwikkel deur ‘n groep landbou entrepreneurs – bied ‘n een-stop webtuiste-produk aan ter ondersteuning van die dag tot dag bestuur van boerderybesighede om vele uitdagings die hoof te bied. Die groep is deeglik bewus van die

LEES MEER

Mediaverklaring: ANC-alliansie die grootste bedreiging tot ekonomiese groei Dinsdag | 03 September | 2019

Beleidsonsekerheid, onteiening sonder vergoeding en ekonomiese onstabiliteit kan Minister Tito Mboweni se goeie voornemens met die ekonomie stuit. Só meen TLU SA, nadat Mboweni op 27 Augustus die tesourie se beleidsdokument oor die ekonomie bekendgemaak het. Die TLU SA meen dat sekere aspekte van die plan inderdaad voordelig vir die land kan wees en Mboweni

LEES MEER

Mediaverklaring: Organisasies neem standpunt in teen onteiening sonder vergoeding en staan op vir eiendomsreg vir elke Suid-Afrikaner Vrydag | 23 Augustus | 2019

Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte ONTEIENING SONDER VERGOEDING Die Ad hoc-groep vir die Beskerming van Eiendomsregte neem kennis van die mosie wat onlangs in die Parlement aanvaar is om die parlementêre Ad hoc-komitee op die Wysiging van Artikel 25 van die Grondwet weer in die lewe te roep. Die Ad hoc-groep vir die Beskerming van

LEES MEER

NUUSBRIEWE

IN DIE MEDIA

TLU SA IN DIE MEDIA | SEPTEMBER 2019
Mediadekking TLU SA - September

 

JULIE 2019 DAFFnews
DAFFnews 19 July 2019

NAVORSING

TLU SA INSIDENTE REGISTER | AUGUSTUS 2019

Hierdie opsomming verteenwoordig insidente wat ingevolge die definisie van ‘n plaasaanval aan TLU SA gerapporteer en in die register opgeneem is. Insette kan gerapporteer word aan asseien@tlu.co.za of per whatsapp aan 078 614 7098

AUGUSTUS 2019 INSIDENTE VERSLAG




Verslag oor Grondonteiening

Klik op elk om die verslag te lees.

2019 Kongres

Die volgende belangrike onderwerpe sal deur kundiges toegelig word waarna ’n debat sal plaasvind om moontlike oplossings aan te bied met die oog op die formulering van haalbare aanbevelings:

Presidentsrede
► Louis Meintjes | Volhoubare Landbou – Produksie. Uitdagings en Geleenthede | Aanbieding

Jaarverslag TLU SA

Praktiese benutting van tegnologie om volhoubaarheid in die landbousektor te bevorder
► Juanita Vorster | Veranderingskundige | Aanbieding | Bioskets

Oorsig van die Suid-Afrikaanse ekonomie met spesifieke fokus op die landbousektor
► Ulrich Joubert | Onafhanklike ekonoom | Aanbieding | Bioskets

Boer vir optimale wins – is dit moontlik?
► Dr Philip Theunissen | Rekenmeester en Landbou-ekonoom, COMPUTUS Bestuursburo, BK | Aanbieding | Bioskets

Behoud van eiendomsreg as basis vir ekonomiese groei
► Terence Corrigan | Projekbestuurder SA Instituut vir Rasse-aangeleenthede | Aanbieding | Bioskets