
Gedurende die afgelope twee jaar was landbou die ster in die Suid-Afrikaanse ekonomie. Soos die effek van die pandemie begin kwyn, is daar egter nuwe verwikkelinge in wêreldmarkte wat uitdagings vir die industrie na vore bring. Hierdie sluit die probleme tussen Rusland en die Oekraine in maar ook die onlangse Covid-19 golf in China wat

Kompetisie tyd! Staan ’n kans om een van drie landbou inleidingskursusse te wen! Hoe om in te skryf: Stuur ’n 200 woord opsomming oor die belangrikheid van opvoedkunde in die Landbou omgewing na sekretaresse@tlu.co.za Sluit asseblief ’n foto van jou op die plaas in Inleidingskursus wat u in sal belangstel. Sluitingsdatum: 8 Julie 2022 AFRIKAANSE

Vuisvoos belastingbetalers word gewetenloos verder en verder beroof van hul geld. SARS het omvorm na ’n baie effektiewe geldinvordering-masjien. Wanneer SARS die belastingbetaler wel geld skuld of foute moet regmaak aan sy kant verander die masjien in ’n handploeg. ’n Handploeg waarvan die arbeider al te gereeld met middagete of teetyd is. Indien jy die kliëntediens skakel hou

TLU SA se Omgewingsake-komitee sluit ook watersake in, dit is nie net watersake, waterbesoedeling, skoon water vir dop en dam nie, die komitee nooi u uit om deel te neem aan debatte en kwessies in die verband. Eerstens om gemeenskaplike probleme op te los maar ook om die kwessie van bewaringslandbou ’n stap verder te

Die Departement van Arbeid is tans in verskeie provinsies besig met arbeidinspeksies op plase. Lede word versoek om seker te maak dat daar aan die nodige wetgewing voldoen word. Sien meegaande riglyn rakend arbeid inspeksies. Indien daar enige navraag is, kontak vir Mauritz Lombard by 012 804 8031 of epos beleid@tlu.co.za RIGLYN: ARBEIDSINSPEKSIES Inspekteurs van departement

Op 15 Junie 2022 is die stand van sake deur Netwerk24 deurgegee soos verslaggewing ontvang is van die Ouditeur-Generaal oor munisipaliteite se oudit vir die boekjaar tot einde Junie 2021. Munisipaliteite het geensins verbeter in terme van deursigtigheid nie en slegs 16% het ongekwalifiseerde oudits sonder enige bevindings gekry. Dit beteken slegs 16% kon finansiële

Lig in Duisternis Uitgewers poog om op Sondag 24 Julie 2022 soveel as moontlik gemeentes en predikers, ongeag van kerkverband, te kry om dieselfde preek te preek. Jonathan Edwards se lewensveranderende preek wat hy in 1741 gepreek het, is onlangs deur ds. Schalk Strauss vertaal, waarna Sondaars in die hand van ʼn toornige God deur

Artikel 7: Die versterking en bemagtiging van TLU SA is vir my ’n prioriteit. Ek sal daarna streef om tot voordeel van die landboubedryf en my medeboere TLU SA se goeie beeld te beskerm en uit te bou. Die krag van TLU SA is in sy lede gesetel. Dit is elkeen se meelewing en insette

Ons is genader deur TACM (Target Actual Control Market) wat ’n verbruikers vriendelike platform is wat boere in beter beheer plaas in terme van verwagte en finale pryse wanneer hulle produkte mark toe stuur. Die doel is om met boere hande te vat gegewe hulle mark-frustrasies. Ons is bewus dat verskeie sulke platforms reeds bestaan.

TLU SA het die inisiatief geneem om ander rolspelers uit te nooi om die haglike toestand van ons paaie te bespreek en te besin oor wat gedoen kan word. Al die organisasies waarvan ons bewus is wat op welke wyse bemoeienis maak met die paaie se toestand is uitgenooi. Ons is baie dankbaar vir OUTA,

Minister van Polisie Bheki Cele het vir die soveelste keer homself aan die verkeerde kant van Suid-Afrikaanse boere bevind met sy uitlating dat boere wat onwettige buitelanders in diens neem die SAPD se werk bemoeilik om misdadigers op te spoor. Cele het dié uitlating by ’n landelike veiligheidsvergadering in die Vrystaat gemaak. TLU SA wil

Die afgelope twee maande of wat het Eskom ’n nuwe beleid van “lasvermindering” wat neerkom op kollektiewe straf en dit het ’n negatiewe invloed op die land se landboubedryf. TLU SA se mnr. Drickus Botha van die Noord-streek en Omgewingsakekomitee sê dat die lasvermindering toegepas word waar daar een of meer partye op ’n spesifieke

’n ANC-minister wat die party se beleidsomgewing uitdaag enkele dae voor ouditeur-generaal bekendmaak dat byna 90% van die land se munisipaliteite wat vir alle praktiese doeleindes misluk, is duidelike bewyse van die ANC regering se beleidsomgewing wat op grootskaalse vlak die land en sy inwoners in die steek laat. In Sondag se Rapport sê Mmamoloko

Een plaasaanval, is een te veel. Een plaasmoord, is een te veel. Daarom sal TLU SA aanhou werk om boere veilig op hul plase te hou. Dít is die boodskap van TLU SA aan boere ná sy pas afgelope simboliese virtuele staptog teen plaasaanvalle en -moorde. Daar is in die bestek van 24 uur virtueel

Of dit nou reg of verkeerd is, maar boere in Suid-Afrika is grotendeels op hulself aangewese om hul veiligheid te verseker. “Dit is tyd dat boere aanvaar hulle speel die vernaamste rol in hul en hul mense se veiligheid,” het mnr. Henry Geldenhuys, TLU SA President gesê. TLU SA nooi Suid-Afrikaners om op16 en 17

Elke boer in Suid-Afrika – en veral die Jongboere – het georganiseerde landbou nodig. Dit was die woorde van die uitgetrede voorsitter van die TLU SA Jongboerkomitee Henna du Plessis by die 2022 TLU SA Jongboer-konferensie. “Boere se uitdagings is baie en groot, maar georganiseerde landbou is noodsaaklik om die uitdagings aan te spreek en

Suid-Afrika bloei en steeds het die SAPD besluit om die Landelike Veiligheidsberaad vir die tweede keer uit te stel en dit wys duidelik dat nie die polisiediens of die regering ernstig genoeg is oor plaasaanvalle en -moorde nie. So praat TLU SA se president mnr. Henry Geldenhuys nadat hy ingelig is oor die uitstel van

Plaasaanvalle en -moorde het ’n reuse-impak op die menswees van die boere, hul families en werkers…dit verander hul uitkyk op die lewe. Suid-Afrika se boere, hulle gesinne en werkers word al hoe meer en al hoe meer brutaal aangeval en vermoor. Suid-Afrikaners besef nie altyd die groot impak wat hierdie aanvalle op landbouers en landbou

Nog nooit vantevore was dit so duidelik soos nou nie dat Suid-Afrika jongboere broodnodig het vir vooruitgang. “Suid-Afrika kan nie sonder jongboere voorbestaan nie, daar is geen manier nie,” het Henna du Plessis, TLU SA Jongboer-komitee voorsitter, met oortuiging gesê. “Landbou het die afgelope paar jaar – ten spyte van alles – gegroei en dit

Suid-Afrika bloei en dit lyk nie of die land se regering of polisiediens die wil of die vermoë het om dit te stop nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe TLU SA kom as daar na die eerste kwartaal van die jaar se misdaadsyfers gekyk word. Misdaadsyfers dui ‘n toename in alle fasette met geen vooruitsig

- Pitkos Mei 2022
- Pitkos April 2022
- Pitkos Maart 2022
- Pitkos Februarie 2022
- Pitkos Januarie 2022
- Pitkos Desember 2021
- Pitkos November 2021
- Pitkos Oktober 2021
- Pitkos September 2021
- Pitkos Augustus 2021
- Pitkos Julie 2021
- Pitkos Junie 2021
- Pitkos May 2021
- Pitkos April 2021
- Pitkos Maart 2021
- Pitkos Februarie 2021
- Pitkos Desember 2020
- Pitkos November 2020
- Pitkos Oktober 2020
- Pitkos September 2020
- Pitkos Augustus 2020
- Pitkos Julie 2020
- Pitkos Junie 2020
- Pitkos Mei 2020
- Pitkos April 2020
- Pitkos Maart 2020
- Pitkos Februarie 2020
- Pitkos Januarie 2020
- Pitkos Desember 2019
- Pitkos November 2019
- Pitkos Oktober 2019
- Pitkos September 2019
- Pitkos Augustus 2019
- Pitkos Julie 2019
- Pitkos Junie 2019
- Pitkos Mei 2019
- Pitkos Maart 2019

- January 2022
- December 2021
- November 2021
- September 2021 (02)
- September 2021 (01)
- August 2021 (02)
- August 2021 (01)
- July 2021 (03)
- July 2021 (02)
- July 2021 (01)
- May 2021 (02)
- May 2021 (01)
- April 2021 (02)
- April 2021 (01)
- February 2021 (Special Edition)
- February 2021
- December 2020 (Special Edition)
- December 2020
- November 2020
- October 2020
- September 2020
- August 2020
- July 2020
- May 2020
- March 2020 (Special Edition)
- March 2020
- February 2020
- December 2019
- November 2019
- October 2019
- September 2019
- August 2019
- July 2019
- June 2019
TLU SA IN DIE MEDIA
- Desember 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- November 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Oktober 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- September 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Augustus 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Julie 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Junie 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Mei 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- April 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Maart 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Februarie 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Januarie 2021 | Klik hier om meer te lees ►
- Desember 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- November 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- Oktober 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- September 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- Augustus 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- Julie 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- Junie 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- Mei 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- April 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- Maart 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- Februarie 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- Januarie 2020 | Klik hier om meer te lees ►
- November 2019 | Klik hier om meer te lees ►
- Oktober 2019 | Klik hier om meer te lees ►
- September 2019 | Klik hier om meer te lees ►
JULIE 2019 DAFFnews
- DAFFnews | Klik hier om meer te lees ►
Harvest SA magazine
- Uitgawe 32 | Klik hier om meer te lees ►
- Uitgawe 34 | Klik hier om meer te lees ►
- Uitgawe 35 | Klik hier om meer te lees ►
- Uitgawe 36 | Klik hier om meer te lees ►
- Uitgawe 38 | Klik hier om meer te lees ►
- Uitgawe 40 | Klik hier om meer te lees ►
- Uitgawe 41 | Klik hier om meer te lees ►
- Uitgawe 42 | Klik hier om meer te lees ►

Bennie van Zyl, Hoofbestuurder TLU SA het onlangs op Overvaal Stereo gesels oor die implikasies van die regering se Meesterplan vir Landbou, die AAMP.

Die belangrike punt wanneer hierdie vraag beantwoord moet word, is wat is die beskouing van alle rolspelers oor landbou in Suid-Afrika. Ongeveer 68% van ons land se inwoners is verstedelik. Met alle faktore inaggenome en as vergelyk word met ander voedselproduserende lande, word Suid-Afrika as ’n marginale landbou land beskou. Om dan steeds voldoende gesonde

Met sowat 40 jaar se ervaring in die Suid-Afrikaanse Polisiediens en ’n intense behoefte om Suid-Afrikaners tot diens te wees, het TLU SA besluit om Ronnie Schilling, Streekbestuurder: Oos en Natal, in te span om lede met hoë profiel sake waar daar om een van of ander rede geen vordering gemaak word nie, by te

Bennie van Zyl, TLU SA Hoofbestuurder Suksesvolle landbou is waar ’n boer ’n verskeidenheid aspekte suksesvol by mekaar moet bring en winsgewend bedryf ten einde volhoubaarheid te verseker. Die produksieproses behels tradisioneel om die vier produksiefaktore – ondernemer, grondstowwe, kapitaal, arbeid – bymekaar te bring en te bestuur tot sukses naamlik om wins te kan

Nog nooit vantevore was dit so duidelik soos nou nie dat Suid-Afrika jongboere broodnodig het vir vooruitgang. “Suid-Afrika kan nie sonder jongboere voorbestaan nie, daar is geen manier nie,” het Henna du Plessis, TLU SA Jongboer-komitee voorsitter, met oortuiging gesê. “Landbou het die afgelope paar jaar – ten spyte van alles – gegroei en dit

Suid-Afrika se jongboere moet die geleentheid om vir die TLU SA Jongboer van die Jaar-kompetisie in te skryf, met albei hande aangryp. Dié aanmoediging kom van TLU SA se 2021 Jongboer van die Jaar, Dawid Brits. “Ek sien dié kompetisie as aanmoediging en motivering vir jongboere. Daar is nie baie sulke geleenthede nie. Dit is

Een plaasmoord per week. ’n Plaasaanval elke dag. Dít is volgens misdaadsyfers die onaanvaarbare stand van plaasaanvalle en -moorde in Suid-Afrika. “Dit is onaanvaarbaar hoog. Gauteng is loshande eerste, gevolg deur Mpumalanga, Noordwes en dan die Vrystaat en Limpopo. Maak nie saak hoe jy na die huidige stand van sake kyk nie… dit is totaal

Die huidige stand van sake in Suid-Afrika beteken dat boere tot ’n groot mate vir hul eie veiligheid verantwoordelik is. TLU SA het dit ten doel om boere veilig op hul plase te hou en daarom is dit vir ons belangrik om te help soos en waar ons kan. Misdaadsyfers wys daar is gemiddeld elke

Ná byna twee dekades in die diens van TLU SA en voor dit 36 jaar se diens in die Suid-Afrikaanse Weermag, het gen. maj. Chris van Zyl besluit dit is tyd om die diens aan Suid-Afrika aan die volgende geslag te oorhandig. “Dit was ’n besonderse blootstelling wat nie vir almal beskore is nie,” het

Om te boer is ’n beroep wat uit die Skepping voortspruit en ons het ’n Goddelike opdrag om oor die grond waaroor ons beskik te bewaar en dit te bewerk. Dit is ’n edele beroep. Só praat Jannie Roux, TLU SA se Streeksvoorsitter in die Noord-Kaap. Dié streek is een van die mees ongenaakbare vir
KONGRESBRIEF 2021
REGISTRASIEVORM 2021
- Voltooi asseblief die registrasievorms volledig sodat stemtoekennings daarvolgens gedoen kan word. | Sperdatum vir registrasies Vrydag, 20 Augustus 2021 | Klik hier
PROGRAM 2021
- TLU SA JAARKONGRES 2021 PROGRAM | Klik hier
STEMPROSEDURE 2021
- Stemprosedure vir ampte van President en Adjunk-president | Klik hier