James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Só help TLU SA jou om jou en jou gesin te beskerm

Met plaasaanvalle en -moorde aan die toeneem en boere wat al hoe meer aangewese op hulself is vir hul, hul gesinne en plaaswerkers se veiligheid is dit nou die tyd om na die voordele van Firearms Guardian – Suid-Afrika se eerste regsversekering vir wettige vuurwapeneienaars – te kyk.

TLU SA ondersteun dié inisiatief ten volle en moedig ons lede om daarby aan te sluit.

Vir meer besonderhede of om aan te sluit, besoek https://www.tlu.co.za/firearms-guardian/

Kategorie:

Deel dit:

Só help TLU SA jou om jou en jou gesin te beskerm