Die TLU SA Jongboerkomitee is ‘n dinamiese groep boere onder 35. Dié boere is die toekoms van landbou in Suid-Afrika en vol vuur om seker te maak dat die waardes en waarde van TLU SA aan ‘n jonger geslag bekendgestel word.
Die komitee word jaarliks verkies en identifiseer sake relevant tot jonger boere en projekte soos die TLU SA Droogtefonds om by betrokke te raak.


Ondervoorsitter
Neels Uys
+27 (0) 76 619 1299

Komiteelid
Floris Booysen
+27 (0) 64 757 2263
Komiteelid
Vakant
Ons ondersteun elke veldtog en projek van TLU SA, maar kies jaarliks ‘n paar projekte waaragter ons so bietjie meer gewig gooi. Ondersteun gerus hierdie projekte.
TLU SA TRAUMAFONDS DROOGTE A5 LOW RES