James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Arbeid

Arbeid is vir ‘n boer een van die belangrikste elemente in die besigheid, maar Suid-Afrika se geskiedenis en gevolglike knellende arbeidswetgewing maak dit dikwels ‘n groot kopseer in die boerdery. Dit is veral die minimum loon en jaarlikse aanpassing daarvan wat die winsgewendheid van ‘n boerdery bedreig. TLU SA is daarom uitgesproke oor hierdie arbeidskwessies en bied aan lede raad oor die korrekte hantering daarvan, terwyl ons deur grondwetlike prosesse poog om die regering die futiliteit daarvan in te sien.

Kontak die komitee

Mauritz Lombard

Sekretariaat

Thom Burke

Voorsitter

Veldtogte

Minimum loon 2021 (afgehandel)

Die verhoging is aangekondig ten spyte van verskeie rolspelers wat aangedui het dat die landboubedryf nie die vermoë het om hierdie verhoging te absorbeer nie. Dit is bloot nie volhoubaar nie.

Verklarings/Meningstukke

Belangrike dokumente

Van belang

Ondersteuningsdienste

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

Lees meer hier.

Die Landbousektor Voorsorgfonds is gestig om aftreevoordele aan werkgewers (boere) en hul plaaswerkers te voorsien.

Lees meer hier.

Arbeid