James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Aksies

Kommersiële boere – dus ‘n boer wat vir wins boer om volhoubaar voedsel aan Suid-Afrika te verskaf – is die spilpunt van landbou en die land se ekonomie. Daarom bemoei TLU SA ons met die totale lewenstog van ons lede.

Om dit suksesvol te doen, stuur ons gereeld aksies van stapel wat kommersiële boere en ons verbruikersvriende kan beïnvloed. Dit word verdeel onder die verskillende vaste komitees wat die breë spektrum van landbouvolhoubaarheid saamvat.

Aksies