James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Eiendomsregsfonds

TLU SA het in belang van sy lede, waardeur ander lede van die landbougemeenskap baat gevind het, dit in die verlede nodig geag om sy saak in die howe te stel. In die lig daarvan het TLU SA jare gelede al die versiendheid gehad om ‘n Regshulpfonds in die lewe te roep om vir dié koste voorsiening te maak.

Maak ‘n bydrae

TLU SA

Absa rekening 405 040 0686

Elektroniese bankkode: 632005

Deposito’s takkode: 334445

Eiendomsregsfonds