James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

TLU SA Kongres

Tydens ‘n komiteevergadering van die Pretoria Landbouw Maatskappij in 1896 het die agenda voorsiening gemaak vir die stigting van ‘n Transvaalse Landbou-Unie. Die daad is by die woord gevoeg en op 29 September 1897 is die TLU gestig.

Registrasies is nou oop!

Registreer asseblief teen Vrydag, 29 Augustus 2025

Registreer hier as jy ‘n afgevaardigde, waarnemer of gas is

Registreer hier as jy ‘n spreker, borg, media of eregas is

Kongres Borge

TLU SA KONGRES