KONGRESBRIEF 2021 REGISTRASIEVORM 2021
  • Voltooi asseblief die registrasievorms volledig sodat stemtoekennings daarvolgens gedoen kan word. | Sperdatum vir registrasies Vrydag, 20 Augustus 2021 | Klik hier
PROGRAM 2021
  • TLU SA JAARKONGRES 2021 PROGRAM | Klik hier
    STEMPROSEDURE 2021
    • Stemprosedure vir ampte van President en Adjunk-president | Klik hier

      Kongres 2021

      Windscreen Masters

      Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

      Verco Energy

      Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

      Timac Agro

      Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

      Relevante artikels

      NBM

      TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

      Hendrik de Swardt

      082 852 8039

      Philippie de Beer

      083 230 4583

      Relevante artikels

      LWO

      Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

      MarketVest

      MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

      Firearms Guardian

      Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

      Finco Finance

      Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

      Pitkos

      Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.