Klik hier en maak 'n bydrae tot die TLU SA Traumafonds
Maak 'n bydrae tot TLU SA Traumafonds: Klik hier
TLU SA KONGRES
Tydens ‘n komiteevergadering van die Pretoria Landbouw Maatskappij in 1896 het die agenda voorsiening gemaak vir die stigting van ‘n Transvaalse Landbou-Unie. Die daad is by die woord gevoeg en op 29 September 1897 is die TLU gestig.

By die Algemene Raad se vergadering van 20 Mei 2020 is besluit dat voortgegaan moet word met die TLU SA in camera Zoom-kongres op 9 September.

Kongresbrief_2020

Voltooi asseblief die registrasievorms volledig sodat stemtoekennings daarvolgens gedoen kan word. | Sperdatum vir registrasies Vrydag, 21 Augustus 2020

Klik hier om die registrasievorm af te laai.

Klik hier om die 2020 program af te laai. Program_2020_FINAAL
Klik hier om die 2020 stemprosedure af te laai. 2007_Stemprosedure_2020_finaal
Kongres 2019
Kongres 2017
Kongres 2015
Kongres 2014
Kongres 2013
Kongres 2012

Sluit aan

Nuusbriewe
Checkboxes

Kontak Ons