James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Jongboerkomitee

Die TLU SA Jongboerkomitee is ‘n dinamiese groep boere onder die ouderdom van 40. Hierdie boere is die toekoms van landbou in Suid-Afrika en vol vuur om te verseker dat die deugde en waardes van TLU SA aan ‘n nuwe generasie bekendgestel word.

Die nuwe komitee is op 13 Maart 2026 tydens die Jongboer Konferensie verkies

Foto: TLU SA Jongboerkomitee

vlnr:
Stefan Janse van Rensburg
Jp Morkel
JC Kense
Wian Süllwald
Clemens Senekal
Irmarie Süllwald
Desire Janse van Rensburg
Elrie Marnevick

Jongboerkomitee