James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Onderwys en Kultuur

Die Onderwys- en Kultuurkomitee is daartoe verbind om die aard, etos en karakter van die organisasie positief te onderhou en verder uit te bou, gebaseer op ons Bybelse kultuuropdrag. Die komitee werk ook aan die bou van brûe met ander instellings wat dieselfde waardes deel, om wedersydse samewerking te bevorder en sodoende ’n gesonde, waardegegronde toekoms vir ons jeug te verseker.

Kontak die komitee

Gavin Ludick

Voorsitter

Onderwys en Kultuur