James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Jongboer van die Jaar

Skryf nou in!

Voltooi die vorm en druk stuur aan die einde.

Borge van die TLU SA Jongboer van die Jaar-kompetisie

Ná tien jaar in Australië het Bertus Joubert besef hoe diep sy liefde vir Suid-Afrika, sy mense en die landbou werklik lê. Hy het teruggekeer met ’n besigheidsgraad, waardevolle bestuurservaring en die droom om sy eie boerdery van die grond af op te bou.

TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025 is tydens dié landbou-organisasie se jaarlikse kongres aangewys. Tiaan Barkhuizen (33) van Garies, het ‘n Dorperstoet, boer kommersieel met boerbokke en skape en is nou ook TLU SA se Jongboer van die Jaar 2025!

Wian Süllwald – klik hier om meer te lees oor Wian.

Nicky van der Linde – klik hier om meer te lees oor Nicky.

Daniël Opperman – klik hier om meer te lees oor Daniël.

 Dawie Brits- klik hier om meer te lees oor  Dawie.

Danie Bester – klik hier om meer te lees oor  Danie.

Henna du Plessis – klik hier om meer te lees oor  Henna.

Jongboer van die Jaar