James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Eiendomsregkonferensie 2026 | Bredasdorp

TLU SA, in samewerking met die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Privaat Eiendomsreg, nooi jou uit na ’n belangrike eiendomsregkonferensie wat fokus op die beskerming van privaat eiendom en praktiese oplossings.

Die konferensie vind plaas op 9 September 2026 om 18:00 in Bredasdorp. Leiersprekers sal waardevolle insigte deel oor eiendomsreg en die pad vorentoe.

Registrasie is verpligtend. Sitplekke is beperk.

Eiendomsregkonferensie 2026

Jammer, die sitplekke vir die konferensie is tans vol.

Jy is egter welkom om jou e-posadres in te vul, en ons sal die opname van die konferensie na afloop aan jou stuur.

Sal jy persoonlik bywoon?

Let wel:
Indien jy nie die konferensie persoonlik kan bywoon nie, of indien sitplekke reeds vol is, sal die opname na afloop van die konferensie aan alle geregistreerde persone gestuur word.

Belangrike Inligting

  • 9 September 2026 om 18:00
  • Beperkte sitplekke beskikbaar
  • Die konferensie sal opgeneem word en na afloop beskikbaar gestel word aan geregistreerde persone
  • Vir navrae: sekretaresse@tlu.co.za

Eiendomsregkonferensie 2026