TLU SA Kongres
KONGRESFOOI – R850 per persoon
DINEE FOOI – R500 per persoon / R1 000 per paar
Damesprogram:
R200 per gade
R300 per gas
TLU SA Kongres
Tydens ‘n komiteevergadering van die Pretoria Landbouw Maatskappij in 1896 het die agenda voorsiening gemaak vir die stigting van ‘n Transvaalse Landbou-Unie. Die daad is by die woord gevoeg en op 29 September 1897 is die TLU gestig.
Registrasies is nou oop!
Registreer asseblief teen Vrydag, 29 Augustus 2025





