James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Die volgende belangrike onderwerpe sal deur kundiges toegelig word waarna ’n debat sal plaasvind om moontlike oplossings aan te bied met die oog op die formulering van haalbare aanbevelings:

Presidentsrede
► Louis Meintjes | Volhoubare Landbou – Produksie. Uitdagings en Geleenthede | Aanbieding

Jaarverslag TLU SA

Praktiese benutting van tegnologie om volhoubaarheid in die landbousektor te bevorder
► Juanita Vorster | Veranderingskundige | Aanbieding | Bioskets

Oorsig van die Suid-Afrikaanse ekonomie met spesifieke fokus op die landbousektor
► Ulrich Joubert | Onafhanklike ekonoom | Aanbieding | Bioskets

Boer vir optimale wins – is dit moontlik?
► Dr Philip Theunissen | Rekenmeester en Landbou-ekonoom, COMPUTUS Bestuursburo, BK | Aanbieding | Bioskets

Behoud van eiendomsreg as basis vir ekonomiese groei
► Terence Corrigan | Projekbestuurder SA Instituut vir Rasse-aangeleenthede | Aanbieding | Bioskets

Kongres 2019