TLU SA Kongres 2024

Kongresfooi: R750 per persoon

Dineefooi: R400 per persoon

Kongres 2024 - afgevaardigde/waarnemer
Dra u BV / BU / DLU kennis dat u die kongres gaan bywoon?
Neem u ‘n stem op vir u DLU / BU / BV?
OF is u ‘n addisionele verteenwoordiger met waarnemerstatus - dus sonder stemreg maar steeds met spreekreg?
Gaan u die Kongres bywoon?
Gaan u die Dinee bywoon?
Gaan u metgesel die damesprogram bywoon?
Vergesel ‘n metgesel u na die Dinee?
Betalings

Maximum file size: 20.99MB

E-pos bewys van inbetaling aan beleidsake@tlu.co.za, indien daar nie nou dadelik betaal word nie.

Onthou asseblief: Almal wat deelneem aan die Kongres se ledegelde moet ten volle opbetaal wees.

Sperdatum vir betalings: 23 Augustus 2024

Vir enige navrae kontak asseblief vir Maxine by beleidsake@tlu.co.za of 079 844 3245

Bankbesonderhede vir Kongresfooie:

Rekeningnaam: TLU no 1
Bank: ABSA
Tak: Silverton
Takkode: 33 44 45
Rekeningno.: 070 000 075
Verwysing: Voorletters en van of Naam van affiliasie

Bankbesonderhede vir uitstaande ledegeld:

Rekeningnaam: TLU no 2
Bank: ABSA
Tak: Silverton
Takkode: 33 44 45
Rekeningno.: 070 000 083
Verwysing: Voorletter en van en lidnommer

Windscreen Masters

Enige lid/vriend wat deur Windscreen Master hul ruit laat vervang, kan dit op die plek van sy keuse laat doen. Windscreen Master hanteer ook die skakeling met die lid/vriend se makelaar/versekeraar asook die registrasie van die eis indien van toepassing.

Verco Energy

Verco Energy lewer goedkoper diesel aan TLU SA affiliasies/lede/vriende in sekere afleweringsgebiede.

Timac Agro

Spesiale aanbiedinge om kunsmis teen beter pryse aan te koop, slegs vir TLU SA-lede.

Relevante artikels

NBM

TLU SA se ooreenkoms met NBM bepbaal dat TLU SA affilliasies/lede/vriende afslag ontvang op verskeie versekeringsprodukte

Hendrik de Swardt

082 852 8039

Philippie de Beer

083 230 4583

Relevante artikels

LWO

Die LWO ondersteun boere as werkgewers in alle aspekte rakende arbeidsregwetgewing.

MarketVest

MarketVest maak gebruik van gevestigde, gekontrateerde groenkaart tegniese kontrakteurs regoor die land wat vinnig hulp kan verleen met aanbevelings en installasies. Vir elke suksesvolle afgehandelde installasie wat deur TLU SA na MarketVest verwys word, ontvang TLU SA ʼn verwysingfooi.

Firearms Guardian

Firearms Guardian is ’n unieke korttermynversekeringspakket vir vuurwapeneienaars. Dit bied dekking teen regskostes en aanspreeklikheidseise, wat spruit uit selfverdediging, skiet-ongelukke, strafregterlike vervolging, jagtogte wat skeefloop, sportskiet-ongelukke, en vele meer.

Finco Finance

Finco Finance ondersteun TLU SA-lede met finansiering by handelsbanke.

Pitkos

Die Pitkos is TLU SA se nuusbrief slegs vir lede. Hierin gee ons vir lede inligting oor die aksies waarby ons betrokke is, standpunte wat ons inneem, spesiale aanbiedinge wat vir lede beding is, opkomende geleenthede en waardevolle inligting soos aankondigings in die Staatskoerant wat op landbou betrekking het.