TLU SA DIGITALE JAARKONGRES 2020
By die Algemene Raad se vergadering van 20 Mei 2020 is besluit dat voortgegaan moet word met die TLU SA in camera Zoom-kongres op 9 September.
KONGRESBRIEF 2020
REGISTRASIEVORM 2020
- Voltooi asseblief die registrasievorms volledig sodat stemtoekennings daarvolgens gedoen kan word. | Sperdatum vir registrasies Vrydag, 21 Augustus 2020 | Klik hier
PROGRAM 2020
- TLU SA JAARKONGRES 2020 PROGRAM | Klik hier
STEMPROSEDURE 2020
- Stemprosedure vir ampte van President en Adjunk-president | Klik hier