James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Landbousektor Voorsorgfonds

Die Landbousektor Voorsorgfonds is gestig om aftreevoordele aan werkgewers (boere) en hul plaaswerkers te voorsien. Dit stel deelnemende werkgewers in staat om aftree-, sterfte-, begrafnis- en ongeskiktheidsvoordele aan plaaswerkers en ander werknemers in die landboubedryf te bied. Die fonds word bestuur deur verteenwoordigers van TLU SA, LWO, MEC, Agri SA en Verso Finansiële Dienste.

Kontakpersoon

Ben de Jager

071 495 3333

ben@verso.co.za

Relevante artikels

Landbousektor Voorsorgfonds