James Rylaan 194, Silverton

(012) 804-8031

navrae@tlu.co.za

Lede / Vriende sake: ledesake@tlu.co.za

Landbousektor voorsorgfonds

Die rasionaal agter sosiale verantwoordelikheid is om beter omstandighede en ’n beter toekoms vir die werksmag te skep. Daar moet voortdurend gepoog word om die behoud en ontwikkeling van die werksmag te bevorder. Dit is belangrik om te besef dat boere ook ‘n sosiale verantwoordelikheid teenoor hulle werkers het.

In hierdie verband bied die Landbousektor Voorsorgfonds die ideale instrument vir die voorsiening van:

  • Afreevoordele,
  • Uitdienstredingsvoordele,
  • Sterftevoordele,
  • Ongeskiktheidsvoordele, en
  • Begrafnisvoordele,

alles in een pakket

Vir meer besonderhede kontak Ben de Jager.

E-pos  : ben@verso.co.za

Sel      : 0714953333.

Kategorie:

Deel dit:

Landbousektor voorsorgfonds